{jathumbnail off} Ek moet Hermann Giliomee gelukwens met sy artikel oor apartheid in Rapport Weekliks. Die ondenkbare moet inderdaad gedink word. Meer onlangs het ek begin wonder of demokrasie hoegenaamd ‘n voordeel in ‘n multi-etniese samelewing soos hierdie is. Dit lei noodwendig tot populisme, polarisering en geweld. Waarskynlik lê die ergste nog vir ons voor.
Simposium oor ‘Afrikaans in die digitale tydvak’
Dan Roodt en Steve Hofmeyr is van die skrywers by Pretoria-PEN, die skrywersvereniging wat more-oggend ‘n gesprek sal hou oor: Afrikaanse letterkunde in die digitale tydvak Wanneer: Saterdag 23 Junie om tienuur die oggend. Waar: Centurion- munisipale raadsaal, Jeanweg, Centurion (ou Verwoerdburg) Die volgende onderwerpe sal bespreek word: Oorsig oor e-boeke, met verwysing na die
Lees verder: Simposium oor ‘Afrikaans in die digitale tydvak’
Malema en Mbeki dik vriende
Mbeki en Malema het mekaar blykbaar opnuut gevind. Kort nadat president Jacob Zuma die president van die ANC-jeugliga, Julius Malema en sy kollegas tydens ‘n warm vergadering van die nasionale uitvoerende komitee uitgeskop het, het sy voorganger Thabo Mbeki, vertroue in hulle uitgespreek. Mbeki het Maandag sy 70ste verjaardag gevier en die ANC-jeugliga het hom
VSA bewapen Siriese rebelle
CIA-beamptes is in die geheim in die suide van Turkye, en help Siriese opposisie om wapens oor die grens teen die Siriese regering aan te wend, volgens Amerikaanse amptenare en Arabiese intelligensie-beamptes. Die New York Times berig dat wapens, insluitend outomatiese gewere, missiele, en anti-tenkwapens, oor die Turkse grens deur middel van ‘n skaduagtige netwerk
Oproer by Olifantshoek, 10 vas
Tien mense is in hegtenis geneem na gewelddadige betogings oor dienslewering in Olifantshoek, het die Noord-Kaapse polisie Donderdag gesê. Polisiewoordvoerder Kaptein Cherelle Ehlers het gesê vier van hulle het in die Kathu-landdroshof vir openbare geweld verskyn en is op borgtog vrygelaat. Sy het gesê dat nog ‘n munisipale raadslid se huis aan die brand gesteek
Delmasmoorde: Derde verdagte vas
‘n Derde swart man is in hegtenis geneem in verband met die moord van ‘n dagmoeder en ‘n vyf-maande-oue babaseuntjie in Delmas, Mpumalanga, het polisie Vrydag gesê. Lt-kol Leonard Hlathi, het gesê die 24-jarige man is in hegtenis geneem in Springs, oos van Johannesburg, Donderdagoggend. “Die man is in besit van ‘n selfoon betrap, wat
Eskom se pryse gaan verdubbel
Business Report berig dat Eskom-pryse gaan verdubbel. Dié tarief nuwe is byna twee keer soveel as die gemiddelde prys van 50,27 c per kilowatt-uur wat die kragvoorsiener op die oomblik vra. Eskom wil oor vyf jaar ‘n tarief van 97,51 c per kilowatt-uur vra. Volgens die berig gaan verbruikers swaar getref word. Kragverbruikers sal dan
Viljoenskroon se Paki’s verjaag
Meer as 20 winkels wat besit word deur Pakistani’s is deur ontevrede swart inwoners in Viljoenskroon verwoes, het die Vrystaatse polisie Donderdag gesê. Kolonel Maselela Langa het gesê inwoners het die 24 winkels Woensdagaand geplunder, onder klippe gesteek, en afgebrand. Geen beserings is aangemeld nie en geen arrestasies is gemaak nie. Langa het gesê inwoners
MPLA-veterane maak amok
Die polisie het meer as 100 betogende Angolese oorlogsveterane wat daarop aanspraak maak dat hulle nie beloofde betalings ontvang het nie, uitmekaar gejaag. Polisietraangas en skote is gehoor gedurende die skermutselings in die sentrum van Luanda Woensdag wat meer as ‘n uur geduur het. Dit is onduidelik of lewendige ammunisie of rubberkoeëls gebruik is. Laat
Afrikaner- en Boeremense: Die toekoms in…
My hart brand as ek aan my mense se lot dink. Met so ‘n opskrif en swaar hart val ek weg met wat Grootse Strategie (Engels: Grand Strategy) beteken. Dit is wat my mense verdien in hierdie omstandighede om die toekoms in te gaan. Grootse Strategie is wat leiers van ‘n volk mobiliseer om ‘n
