KFC skok met vloekende volkslied

‘n Man wat kitshoender by die KFC gekoop het, was geskok toe ‘n “vulgêre, onheilige” weergawe van die volkslied oor die klankstelsel weerklink het, is Donderdag berig. Tariq Mellett het aan die Cape Times gesê hy het in die tou by die KFC in Buitenkantstraat, Gardens, gewag toe hy musiek hoor wat soos die volkslied,

Lees verder: KFC skok met vloekende volkslied

Pentagon raak pienk, Afrika swart

Die viering is selfs uitgesaai op die Pentagonkabelkanaal met die titel “Gaytrotsmaandgebeurtenis”, oftewel Gay Pride.  Die Amerikaanse weermag het besluit gays “moet meer sigbaar raak”.  Die gewone uniformdraer is oorbluf deur die veldtog en wonder wat dit alles mag beteken vir troepmoreel. Sedert wanneer móét enige seksuele voorkeure ‘n sigbare manier van lewe wees, wonder

Lees verder: Pentagon raak pienk, Afrika swart

Duitse korvette met giftige gas gevul

‘n Toer van ‘n oorlogskip deur Duitste bevelvoerders vir politici en verteenwoordigers van die media het ‘n groot verrassing opgelewer: Die bemanning dra maskers as gevolg van giftige gas. Vise-admiraal Axel Schimpf het politici en verteenwoordigers van die media op ‘n toer van die Braunschweig-korvet geneem wat tans vasgemeer is by Kiel. Die genooide gaste

Lees verder: Duitse korvette met giftige gas gevul

Masehare!

Dat twee wit Suid-Afrikaanse mans tydens die begrotingsrede in die parlement so ongepoets en voorbarig kan wees! Die Inkatha Vryheidsparty se Koos van der Merwe en adjunk-minister van vervoer, Jeremy Cronin van die ANC se wit manlike vermetelheid het beslis by Lindiwe Mazibuko geregistreer. Hulle blatante seksistiese opmerkings was van dieselfde orde as rassebeledigings, het

Lees verder: Masehare!

Wat die media jou nie vertel oor die Tweede Oorgang nie

Die ANC se beleidskonferensie by Gallagher Estate in Midrand het ‘n paar interessanthede opgelewer waaroor die media nie berig nie. Die suiwer kommunistiese retoriek uit Mogoro 1969, val ten eerste nie een van die joernaliste op nie, maar dit daar gelaat. Dit sal seker eers ‘n verskroeide aarde vat om hulle te laat wakker skrik.

Lees verder: Wat die media jou nie vertel oor die Tweede Oorgang nie

Landbou se DG geskors

Die direkteur-generaal van die departement van landbou, bosbou en visserye is geskors. Dr. Pieter Mulder van die VF+ dien as adjunkminister in die departement. “Hierdie persverklaring is om julle in kennis te stel van die skorsing van mnr. Langa Zita. Die skorsing is ‘n administratiewe saak,” het ‘n verklaring op die departement se webwerf gelui.

Lees verder: Landbou se DG geskors

ANC: Duurder petrol kan paaie in Gauteng befonds

Die ANC in Gauteng se voorstel dat ‘n verhoogde brandstofbelasting oorweeg moet word sal ‘n tussentydse maatreël wees om verbeterings aan die provinsie se paaie te befonds, het ‘n berig Dinsdag gesê. The Times berig die ANC het ook ‘n “eenmalige” bydrae deur maatskappye voorgestel om “super-winste” in die provinsie te maak. Hierdie inligting is

Lees verder: ANC: Duurder petrol kan paaie in Gauteng befonds

Zuma klink soos Malema

Pres. Jacob Zuma het soos sy aartsvyand Julius Malema, die geskorste ANC-Jeugligaleier geklink by die ANC-beleidskonferensie wat tans plaasvind. Malema is deur die Zuma-faksie en Afriforum geneutraliseer as Zuma se politieke opponent Die ANC se oproep vir ‘n tweede oorgang is noodsaaklik om die kompromieë wat hy in die stryd om demokrasie aangegaan het, te

Lees verder: Zuma klink soos Malema