‘n Uitgekontrakteerde buitelandse beleid

Afrikaners se rol en posisie binne Suid-Afrika is ten minste die laaste 20 jaar doelgerig ondergrawe deur die onderhandelaars van Kodesa – met die hulp van die monopolistiese media – in die naïewe geloof dat ‘n swart “demokraties verkose” regering in toom gehou sal word deur ‘n uitgekontrakteerde buitelandse beleid, en dat ons op een

Lees verder: ‘n Uitgekontrakteerde buitelandse beleid

Boer gewond in jongste plaasaanval

Drie aanvallers wat ‘n boer gewond toe hulle by Tarentaal buite Tzaneen in Limpopo op hom geskiet het, is nog op vrye voet. Moatse Ngoepe, ‘n polisiewoordvoerder, sê die verdagtes het by ‘n hoenderplaas opgedaag en ‘n werker vasgebind. Hy is glo aangerand het, het RSG berig. Die radiostasie berig die 46-jarige boer het ‘n

Lees verder: Boer gewond in jongste plaasaanval

Uiterste koue in 5 provinsies verwag

Vyf provinsies is gewaarsku om uiters koue toestande die naweek te verwag. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het waarskuwings uitgereik vir die Wes-Kaap, Noord-Kaap, Oos-Kaap, suidelike Vrystaat en KwaZulu-Natal. Volgens die waarskuwing sal ‘n afgesnyde laagdrukstelsel en kouefront vandag oor die land inbeweeg, wat bitter koue toestande, swaar reën, sneeu en sterk wind tot gevolg sal hê.

Lees verder: Uiterste koue in 5 provinsies verwag

Polisie ontken dat hulle pepersproei wat tot dood lei, gebruik het

Die polisie het ontken dat hy pepersproei gebruik het op ‘n skare buite ‘n lesingsaal in Thohoyandou in Limpopo waar president Jacob Zuma die Nelson Mandela-eeufeesgedenklesing gelewer het, berig RSG. Die polisie sê lede van die ANC Jeugliga of pro-Zuma ondersteuners het waarskynlik die sproei gebruik. Die 68-jarige Aplheus Moseri van Matatadibeng by Denelton is

Lees verder: Polisie ontken dat hulle pepersproei wat tot dood lei, gebruik het

Oerknal was ‘n Aprilgek-grap

Die oerknal was niks meer as ‘n Aprilgek-grap nie. So sê een van Suid-Afrika se mees gerespekteerde wetenskaplikes, professor Jan Boeyens wat onder meer dekaan by Wits se Fakulteit Wetenskap was en tans by Tukkies se Departement Fisika betrokke is. Boeyens is al met verskeie toekennings vereer onder meer die Alexander von Humboldt-prys vir teoretiese

Lees verder: Oerknal was ‘n Aprilgek-grap

Buthelezi deur Amakhosi in die rug gesteek

IVP-president Mangosuthu Buthelezi, het ‘n belangrike posisie as die voorsitter van die Zoeloelandhuis van Tradisionele Leiers verloor hierdie week. Mangosuthu Buthelezi beweer dat die ANC die Amakhosi omgekoop het om hom van die politieke kaart te vee. Hy het Woensdag gesê dat die uitslag nie demokraties was nie. Buthelezi, die voormalige voorsitter van die Huis,

Lees verder: Buthelezi deur Amakhosi in die rug gesteek

Betogers val pa en seun aan in Durban

Een betoger is dood en ander ernstig beseer nadat ‘n pa desperaat probeer het om weg te kom van oproeriges wat hom en sy seun wou aanval tydens ‘n diensleweringsopstand in Durban Donderdag. Sowat 500 inwoners van die Puntans Hill-informele nedersetting het om 03:00 begin amok maak, omdat die munisipaliteit onwettige elektriese verbindings vroeër hierdie

Lees verder: Betogers val pa en seun aan in Durban

Monopolistiese media bedreig mediavryheid sê SAKP

Die hoofsekretaris van die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty, Blade Nzimande, sê ‘n gebrek aan diversiteit in media-eienaarskap is die grootste bedreiging tot mediavryheid in die land. Volgens RGS het Nzimande by die party se nasionale kongres by die Universiteit van Zoeloeland teen monopolistiese media-eienaarskap gepleit. Nzimande sê nog een van die probleme is buitelandse inmenging dmv die

Lees verder: Monopolistiese media bedreig mediavryheid sê SAKP

Xenofobie vlam weer in Kaapstad op

Vier spaza-winkels wat deur buitelanders besit word, is in Beacon Valley in Kaapstad met petrolbomme aangeval in die jongste voorval van xenofobiese geweld. ‘n Spaza-winkel in Valhalla Park, Bishop Lavis, wat deur buitelanders besit word, is Woensdag ook geplunder en met petrolbomme bestook. Ahmed Ibrahim-Abram, ‘n winkelier, het aan die koerant gesê hy is nou

Lees verder: Xenofobie vlam weer in Kaapstad op

Wit Afrikaners kry die skuld vir mislukte staat

Die jongste uitgawe van die tydskrif Foreign Policy bevat die 2012-uitgawe van die Mislukte State-indeks. In samewerking met die Fund for Peace, word Suid-Afrika op die indeks aangedui as ‘n grensgeval mislukte staat.  En die skuld daarvoor moet op wit Afrikaners gepak word, sê ‘n politieke ontleder. Daar is heelwat konsensus oor wat presies ‘n

Lees verder: Wit Afrikaners kry die skuld vir mislukte staat