Wit bestuurder sterf na bakstene van N2-brug

‘n Wit bestuurder is noodlottig getref deur bakstene wat van ‘n voetgangerbrug gegooi is, berig Beeld. Die eienaar van ‘n veiligheidsmaatskappy is onder die N2-hoofweg in die suide van Durban raakgegooi in sy motor met ‘n baksteen wat hom teen die kop getref het. Mike Nannucci (71), ‘n bestuurder van Minnaar Security, is Donderdag omstreeks

Lees verder: Wit bestuurder sterf na bakstene van N2-brug

Obama samel geld in China in vir herverkiesing

Barack Obama sal bedrywig wees in Augustus om fondse in te samel vir sy herverkiesing as president van die VSA. Hy sal onder meer in Switserland, Swede, Parys asook… Kommunistiese China aandoen om geld in te samel. Hier is die lys van sy verskynings. Олександр Фільчаков прокурор

Lees verder: Obama samel geld in China in vir herverkiesing

Clinton wil swart kinders help oplei

Bill Clinton, voormalige president van die VSA, wil ondersteuning werf vir ‘n liefdadigheidsorganisasie in Suid-Afrika. Die organisasie voorsien opleiding aan arm Suid-Afrikaanse skoolkinders om hulle glo vir ‘n beter toekoms toe te rus. Clinton sê die liefdadigheidsorganisasie wil die gapings wat die staat se dienste nie kan vul nie, probeer vul. “Ek hoop ek kry

Lees verder: Clinton wil swart kinders help oplei

Franse party wil Madonna dagvaar

Frankryk se Nasionale Front gaan Madonna dagvaar nadat sy beeldmateriaal van partyleier Marine Le Pen met ‘n swastika bo op haar gesig by ‘n konsert in Parys Saterdag vertoon het, het ‘n amptenaar van die party gesê. Die video wat op ‘n groot skerm vertoon is, is reeds gebruik op die ander bene van die

Lees verder: Franse party wil Madonna dagvaar

Nasionaliseer Sasol, sê SAKP

Die petrochemiese maatskappy Sasol moet genasionaliseer word of onderworpe wees aan ‘n superbelasting op sy winste, het die SAKP aan die einde van sy vier-dag nasionale kongres gesê. Die party het ook besluit dat militêre personeel in ontwikkelingsprojekte regoor die land gebruik moet word. Die SAKP se adjunk-sekretaris-generaal Jeremy Cronin het gesê dit kos Sasol

Lees verder: Nasionaliseer Sasol, sê SAKP

Ping verloor op ras

Afgevaardigdes van Suider-Afrika was uitgelate na die nuus dat Suid-Afrika se minister van binnelandse sake, Nkosazana Dlamini-Zuma, Jean Ping as die nuwe voorsitter van die AU-Kommissie vervang het. Haar kandidatuur is gesteun deur swart Afrikalande wat klaarblyklik nie omgee vir wit ekonomiese mag nie. Dit maak Dlamini-Zuma die eerste kandidaat van Suider-Afrika en die eerste

Lees verder: Ping verloor op ras

Gee selfbeskikking vir die wat vra

In Suid-Afrika is daar deesdae drie soorte groepe, naamlik die Sosialis/Kommunis, die “Kom ons maak saam Suid-Afrika ‘n beter plek”-groep en die Selfbeskikkingpersoon. Soos ons weet, is die SAKP en die ANC-Jeugliga die voorbokke vir die nuwe Sosialistiese/Kommunistiese Suid-Afrika waar die rykdom aan almal uitgedeel word, veral die armes. Die “Kom ons maak saam Suid-Afrika

Lees verder: Gee selfbeskikking vir die wat vra

Moet ek maar die handdoek ingooi?

Nou Vrydag het ek ‘n onverwagse besoek van die balju gehad. Media24, Leopold Scholtz en Christo van der Rheede wil op my bates beslag lê. Om hul regskoste van ons vorige lastersaak te verhaal, gaan hulle waarskynlik poog om my te sekwestreer en my huis onder my uit te verkoop. Dis nou volgens die balju.

Lees verder: Moet ek maar die handdoek ingooi?

12 wat skool afbrand vas

Agt vroue en vier mans is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering klaskamers aan die brand gesteek het gedurende ‘n betoging oor dienslewering in Bona-Bona, het die polisie Saterdag in Noordwes gesê. Brig. Thulani Ngubane het gesê die 12 mense sal van brandstigting, openbare geweld en opsetlike eiendomsbeskadiging aangekla word. Hulle het glo Woensdag

Lees verder: 12 wat skool afbrand vas