Barack Obama sal bedrywig wees in Augustus om fondse in te samel vir sy herverkiesing as president van die VSA.
Hy sal onder meer in Switserland, Swede, Parys asook… Kommunistiese China aandoen om geld in te samel.
Hier is die lys van sy verskynings.
