Sirkus rondom Hlope takel regstelsel af

Die huidige sirkus rondom John Hlope, die regterpresident van die Kaapse Hooggeregshof, is maar die jongste in 'n hele reeks sedert die ANC in 1994 aan bewind gekom het. Hlope was al herhaaldelik in die nuus omdat hy blanke advokate van rassisme beskuldig het.

Lees verder: Sirkus rondom Hlope takel regstelsel af

Drie Sewendelaanakteurs in helikopterongeluk

Drie van die akteurs in die bekende televisiereeks Sewendelaan was oor die naweek in 'n helikopterongeluk betrokke. Die helikopter het in die middel van Kroonstad neergestort kort nadat dit opgestyg het.

Lees verder: Drie Sewendelaanakteurs in helikopterongeluk