Die kameelperd het dit gedoen.
Nqakula erken misdaad is te hoog
Die minister van veiligheid, Charles Nqakula, het erken dat misdaadvlakke onaanvaarbaar hoog is.
Geert Wilders sal nie vervolg word nie
Die omstrede Nederlandse anti-immigrasiepolitikus Geert Wilders sal nie vervolg word vir die maak van 'n film wat krities is oor Islam nie.
Vloek help
Dit help om te vloek. Dit is nou as jy Brits is en 'n paar punte nodig het vir 'n Engelse eksamenvraestel.
Voedseluitvoerbeperkings striem armes
Ten minste 29 lande het hulle voedseluitvoere in die pas afgelope maande ingekort.
Wit kinders in Brittanje meer geneig om afgeknou te word
Wit kinders is baie meer geneig om geboelie te word as enige ander etniese groep, het Britse navorsing aangetoon.Lees verder: Wit kinders in Brittanje meer geneig om afgeknou te word
Nederlandse anti-tabakwet skop in
Die Nederlanders het pas reëls oor die gebruik van tabak in openbare ruimtes strenger gemaak.
Ban wil in Zimbabwe bemiddel
Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies Ban Ki-moen het gister belowe om te bemiddel in die politieke krisis in Zimbabwe. Hy het bygevoeg dat die verkiesing wat internasionaal verwerp word, implikasies vir die hele Afrika het.
Amerikaanse firmas vir foltering gedagvaar
Federer en Nadal dring deur na Wimbledon-kwarteindronde
Lees verder: Federer en Nadal dring deur na Wimbledon-kwarteindronde
