Die sendingywer wat in die agtiende eeu in Europa ontstaan het, was een van die nuwe stromings waarmee die Afrikaners aan die einde van die agtiende eeu sou kennis maak. Die tweede was nuwe opvattings oor vryheid en demokrasie.
Lees verder: Die Afrikaner se eerste demokratiese opvattings

Die invloedryke Amerikaanse sakeblad The Wall Street Journal het senator Obama as 'n blanke rassekaart beskryf.