Waarom Jesse Jackson nie van Obama hou nie

ImageDie invloedryke Amerikaanse sakeblad The Wall Street Journal het senator Obama as 'n blanke rassekaart beskryf.

Die koerant sê Obama was polities uitgeslape deur morele hefboomkrag vir dankbaarheid te ruil.

Volgens die koerant was die burgerregtetydperk waarin Jesse Jackson na vore getree het 'n afpersingstydvak toe swart leiers blankes in die beskuldigdebank wou stel deur hulle skaam te maak.

Obama mag die eerste geloofwaardige swart presidentskandidaat wees omdat hy sy morele hefboomkrag oor wit skuld laat vaar het.

Dít, sê die koerant, was iets van 'n stiletto in die hart van Jesse Jackson.

панель светодиодная круглаялобановский обыск

Maak 'n opvolg-bydrae