Islam neem toe in Rusland

Islam gaan waarskynlik die hoofgodsdiens in die Russiese Federasie word teen 2050, danksy die hoë geboortesyfer van die Moslemrepublieke.

Islam is tans die naasgrootste godsdiens in die Russiese Federasie.

Russiese Islamoloë beraam dat daar tussen 7 en 9 miljoen mense in Rusland bestaan wat Islam beoefen.

Daar is egter vele meer etniese Moslems in die land.

Die aantal Moslems wat toegelaat word om pelgrimstogte na Mekka te onderneem het aan die einde van die Sowjettydvak skerp gestyg.

Die meerderheid Moslems in Rusland is Soenni's.

медицинская справка 095утопкарго отзывы

Maak 'n opvolg-bydrae