Die weerhouding van belastings deur belastingbetalersunies is ‘n vorm van verset wat die laaste paar jaar toenemende momentum geniet.
Skietery by munisipale gebou in Vanderbijlpark
Vyf gewapende mans het die Emfuleni-munisipaliteit in Vanderbijlpark Maandag van 'n onbekende som geld beroof, wat tot 'n skietery gelei het waarin die polisie een rower gewond het.
Gevaarlike velbleikmiddels oral in Oeganda te koop
Ondanks 'n regeringsverbod op die verkoop van velbleikmiddels, koop hordes Oegandes steeds middels om hul velle te bleik.
Lees verder: Gevaarlike velbleikmiddels oral in Oeganda te koop
Woonhuismark het nog nie herstel nie
Die ergste verkeersoortreder
Olimpiese goue medaljes nie eintlik ware Jakob nie
Die goue medaljes wat by die Beijing-spele uitgeloof word, is meesal van silwer gemaak.
Lees verder: Olimpiese goue medaljes nie eintlik ware Jakob nie
Habana het geskeurde dyspier
Die uitblinkervleuel Bryan Habana sal waarskynlik nie aan Saterdag se drienasieswedstryd teen Australië kan deelneem nie.
Regering verskaf geen hulp aan vlugtelinge nie
Die regering het niks gedoen om die slagoffers van etniese geweld te help om in hul vorige gemeenskappe te herintegreer nie.
Ses miljoen Suid-Afrikaners is diep in die skuld
Consumer Assist, Suid-Afrika se grootste skuldberadingsorganisasie, sê 'n beraamde 6 miljoen Suid-Afrikaners is diep in die skuld.
Lees verder: Ses miljoen Suid-Afrikaners is diep in die skuld
ANC en IVP praat van ‘politieke sluipmoorde’
11:20:06 Die ANC en die Inkatha-vryheidsparty blameer mekaar vir wat blykbaar politiese gemotiveerde moorde in KwaZulu-Natal sou wees.
