Koe?lvaste klere kom na Suid-Afrika

Suid-Afrika beskik oor die twyfelagtige onderskeiding dat dit een van die vyf mees gevaarlike lande ter wêreld is, volgens Interpolstatistieke. Nog 'n baie gevaarlike land, Colombia, het die mode vir koeëlvaste klere laat onstaan wat ook deur Hollywood-persoonlikhede en Europese koninklikes gedra word.

Lees verder: Koe?lvaste klere kom na Suid-Afrika

Skerpioene na bewering beheer deur die CIA en MI5

Sam Kikine, die hoof van die Internasionale Tradisionele en Medisynenavorsingsraad, het die Britse MI5 en die Amerikaanse CIA daarvan beskuldig dat hulle die Skerpioene oorheers.

Lees verder: Skerpioene na bewering beheer deur die CIA en MI5