SA sal waarskynlik nie resessie beleef

Terwyl die graderingsagentskap Moody's gister aangekondig het dat Suid-Afrikaanse groei in die nabye toekoms swak gaan wees, voel die globale ontleders Lehman-broers dat dit taamlik moeilik vir die land gaan wees om 'n resesse te beloof volgens die definisie van twee kwartale van 'n krimpende BNP.

Lees verder: SA sal waarskynlik nie resessie beleef