Hulle toon aan dat dit vir nie-seisoenaangepaste BNP geld.
Suid-Afrika se reële bruto nasionale produk teen markpryse het op van kwartaal tot kwartaal op 'n seisoenaangepaste jaargrondslag met 2,1% in die eerste kwartaal van 2008 gestyg vanaf 5,3% in die vierde kwartaal van 2007.
Dis die laagste groeie sedert die derde kwartaal van 2001 toe die seisoenaangepaste reële BNP 1,1% was.
Die nie-seisoenaangepaste jaar-tot-jaar BNP in die eerste kwartaal word egter op 4,0% beraam teenoor 4,6% in die vierde kwartaal.
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.