Wat is fout met SA Olimpiese span?

Image08:37:25 Suid-Afrika het tot op hede nie eens één medalje by die Olimpiese Spele gewen nie. Armer en kleiner lande soos Zimbabwe het wel. Iets is duidelik fout met SA se sport. Ons moet 'n plan maak.. Wag, ek het dit – kom ons stel ‘n minister aan wie se portefeulje sport is! Dis net wat ons land nodig het – amptelike leierskap op die sportveld. Regeringsinmenging in die kleedkamer

Lees verder: Wat is fout met SA Olimpiese span?