Vyf vas wat LUR en ander se huise afbrand

Vyf swartes is in hegtenis geneem nadat die huis van Noordwes se LUR vir onderwys, Sello Lehari, afgebrand is. Polisiewoordvoerder, Mavela Masondo, sê die vyf sal na verwagting in die Moretele-landdroshof in Temba vandag verskyn. Hulle staan tereg op aanklagte van brandstigting en openbare geweld. Masondo sê die verdagtes is in hegtenis geneem in Moeka

Lees verder: Vyf vas wat LUR en ander se huise afbrand

Nes van polisiebedrog oopgevlek

Ses verdagtes, insluitend vyf polisiebeamptes, verskyn na verwagting vandag in die landdroshof in Bloemfontein nadat ‘n nes van bedrog, wat meer as R5 miljoen kan beloop, in die Vrystaatse polisie oopgevlek is. Die polisiebeamptes, werksaam by verskeie eenhede, en ‘n amptenaar van die finansies afdeling, is gisteroggend deur die Valke in hegtenis geneem. Dit volg

Lees verder: Nes van polisiebedrog oopgevlek

Islam se greep op AU verstewig na Marokko se hertoelating

President Jacob Zuma het die Afrika-Unie se besluit om Marokko weer toe te laat tot die organisasie gelate aanvaar. Die AU het Dinsdag by sy beraad in Ethiopië Marokko weer as AU-lid bekragtig nadat die land druk uitgeoefen het om weer deel te wees van die AU. Marokko was die enigste land in Afrika wat

Lees verder: Islam se greep op AU verstewig na Marokko se hertoelating

Obama het vyf van die sewe nou verbode Moslemlande gebom

Dit is blykbaar heeltemal in orde vir ‘n Nobelvredespryswenner om Moslemlande te bom, maar vir President Trump om tydelik sommige Moslems se reise na die VSA op te skort, is “on-Amerikaans” en “ongrondwetlik”. Toe die Obama-administrasie laat verlede jaar 22 Somaliese burgers in ‘n lugaanval gedood het, het die hoofstroommedia snaaks genoeg nie kennis geneem

Lees verder: Obama het vyf van die sewe nou verbode Moslemlande gebom

Trump maak huis skoon na Obama-agente immigrasie-verbod probeer ontspoor

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het nóg ‘n senior amptenaar in die pad gesteek wat sy uitstekende immigrasiebeleid probeer kelder het. Trump het die waarnemende hoof van Immigrasie en Doeane in Amerika vervang. Geen rede is verskaf oor waarom Daniel Ragsdale vervang moet word nie, maar dit volg slegs enkele ure nadat Trump ‘n ander

Lees verder: Trump maak huis skoon na Obama-agente immigrasie-verbod probeer ontspoor

DA en EFF span saam vir soustrein-sitplekke in Sasolburg

Die DA het ontken dat hy ‘n ooreenkoms bereik het met die EFF in die Sasolburg munisipaliteit bereik, maar Julius Malema, EFF-leier hou vol hulle hét ‘n ooreenkoms met die DA. Dit is die jongste verwikkeling in die land se soustrein-sepie waar nuttelose politici baklei vir loopbane terwyl die land met rasse [sic] skrede agteruitgaan.

Lees verder: DA en EFF span saam vir soustrein-sitplekke in Sasolburg

DA, EFF en ANC mede-verantwoordelik vir rasse-oorloggie in Pretoria

Dit lyk nie asof die DA en EFF se samewerking in Pretoria iets goeds inhou vir die wit inwoners nie. ‘n Mini-rasseoorlog het die naweek uitgebreek tussen swart balhorige plakkers en wit inwoners nadat die plakkers van Jeffville-plakkerskamp langs Atteridgeville verskuif is tot neffens ‘n wit woonbuurt in Booysens. Op sosiale media is foto’s versprei

Lees verder: DA, EFF en ANC mede-verantwoordelik vir rasse-oorloggie in Pretoria

De Lille bedank as Wes-Kaapse leier

Patricia de Lille het bedank as DA-leier van die Wes-Kaap. Sy het die nuus vanoggend getwiet. Sy het haar eie stert geprys in haar bedankingsbrief, maar soos gewoonlik geen woord gerep oor die hoë misdaadsyfer in haar provinsie nie. Van die kriminele veldbrande het sy ook nie ‘n woord gerep in haar cliché-belaaide bedankingsbrief nie.

Lees verder: De Lille bedank as Wes-Kaapse leier

Hofoorwinnings oor Trump se immigrasie-bevel betekenisloos

Pro-immigrasiegroepe se reeks vroeë hofoorwinnings gefokus teen die uitvoerende bevel van President Donald Trump om toelatings vir reisigers van sewe Moslem-lande op te skort, is deur regskenners en administrasieamptenare as betekenisloos beskryf. Maar die lae-IK massas wat deur globaliste opgesweep word, is in rep en roer. Regters in drie Amerikaanse state het New York se

Lees verder: Hofoorwinnings oor Trump se immigrasie-bevel betekenisloos