Reddingswerkers het gister 'n tenkwaongelukstoneel gefynkam waar omtrent 'n 100 mense doodgebrand het toe hulle geskarrel het vir olie en in die brand betrap is in een van die Afrikaland se ergste ongelukke in die onlangse verlede. Die eerste minister, Raila Ondinga, sê die ramp waarin 178 mense verbrand en beseer is, toon die desperaatheid
Israeli vliegtuie looi le? polisiestasie in Gasa
Israelse vliegtuie het gister 'n leë Palestynse polisiestasie in die middel van die Hamas-beheerde Gasastrook gebombardeer, het ooggetuies gesê, ure nadat Israel gesweer het om op militante vuur te reageer. Daar was geen berigte van ongevalle of beserings tydens die lugaanval op die gebou nie. Die aanslag volg op waarskuwings deur die Eerste Minister, Ehud
Lees verder: Israeli vliegtuie looi le? polisiestasie in Gasa
Oeps ja, dit was ek, erken Phelps oor bongfoto’s
Die Olimpiese superheld, Michael Phelps het "berouwaardige" gedrag en "swak oordeel" erken nadat 'n foto waarin hy suig aan 'n daggapyp, in 'n Sondagkoerant in Brittanje verskyn het. In 'n verklaring het die swemmer, wat 'n rekordgetal van agt goue medaljes by die Beijing Olimpiese Spele gewen het, nie die outentiekheid van die eksklusiewe foto
Lees verder: Oeps ja, dit was ek, erken Phelps oor bongfoto’s
Die EU wens Irakese stemmers geluk
Die Europese Unie het gister die stemmers in die konflikgeteisterde Irak geluk gewens dat hulle oor die naweek opgedaag het vir provinsiale verkiesings, amper ses jaar nadat die Amerikaansgeleide oorlog die voormalige diktator Saddam Hussein ontsetel het. Die EU se Tjeggiese presidensie het in 'n verklaring gesê dat hulle "die provinsiale verkiesings wat op die
Onwettige immigrante langs die kus van Sisili? gered
Die Italiaanse kuswag sê hulle het 'n boot met 226 voornemende immigrante, wat probleme ondervind het in die waters langs die eiland van Sisilië in die Middellandse See, gered. Die onwettige swerwers het probleme ondervind om die boot in die onstuimige see te stuur en was op pad om op die rotse by die Sisiliaanse
Lees verder: Onwettige immigrante langs die kus van Sisili? gered
Leiers mik om “Verenigde State van Afrika” werklikheid te maak
Afrikalande gaan 'n nuwe streeksliggaam op die been bring om die fyner besonderhede daarvan om die 53 lande van die vasteland onder 'n enkele pan-Afrika regering te bring, uit te werk, sê die hoof van die Afrika Unie. Die idee om 'n eenheidsregering vir Afrika te vestig, word al jare lank onder die streek se
Lees verder: Leiers mik om “Verenigde State van Afrika” werklikheid te maak
Volkswagen SA l? 400 werkers af
Volkswagen SA gaan tot 400 poste verloor, het die motorvervaardiger Vrydag gesê. "Werknemers is deur die maatskappy uitgenooi om aansoek te doen vir die vrywillige skeidingspakket," het woordvoerder Bill Stephens in 'n verklaring gesê. VWSA beplan ook om alle produksieafdelings in die laaste week van Februarie toe te maak, sowel as die weke voor en
Franse hulpwerkster verkrag en beroof in DR Kongo
'n Franse hulpwerkster is verkrag en beroof deur verskeie gewapende mans in die ooste van die DRK, het die Le Parisian-koerant se internasionale uitgawe Vrydag gesê. Die mans, wat uniforms gedra het, het 'n groep hulpwerksters beroof, waarvan drie vroue was. Die twee ander vroue was ook die slagoffers van seksuele aggressie, het die koerant
Lees verder: Franse hulpwerkster verkrag en beroof in DR Kongo
Zimbabwe wettig buitelandse valuta vir almal
President Robert Mugabe se regering het Donderdag alle buitelandse geldeenhede as wettig verklaar, tesame met die amper waardelose Zimbabwiese geld, en op dié manier die oorheersing van harde geldeenhede in die land se ineengestorte ekonomie gewettig. Die bewind het ook 'n reeks wye ekonomiese hervormings aangekondig in 'n poging om die ekonomie wat deur krisisse
Joodse Raad verbreek bande met Vatikaan
Die sentrale raad van Jode in Duitsland verbreek bande met die Rooms-Katolieke kerk omdat pous Benediktus XVI 'n biskop weer in diens gestel het wat die skaal van die volksmoord op die Jode in die Tweede Wêreldoorlog ontken het, het sy president Donderdag gesê. Verlede week het die pous die verbanning van 4 tradisionele Katolieke
