Stephen Hawking, die Nobelpryswenners David Gross en George Smoot, asook Nasa-adminstrateur Michael Griffin het almal hul eerste wetenskapsreis na Afrika afgelê.Die wetenskap gaan in Afrika gedy
Stephen Hawking, die Nobelpryswenners David Gross en George Smoot, asook Nasa-adminstrateur Michael Griffin het almal hul eerste wetenskapsreis na Afrika afgelê.
Stephen Hawking, die Nobelpryswenners David Gross en George Smoot, asook Nasa-adminstrateur Michael Griffin het almal hul eerste wetenskapsreis na Afrika afgelê.
Die minister van staatsdiens en administrasie, Geraldine Fraser-Moleketi, het gister in reaksie op `n toespraak deur dr. Frik van Heerden, VF Plus-LP in die Nasionale Raad van Provinsies, gesê dat haar departement nie regstellende aksie gaan opskort nie.
Die Pretoriase Hoërhof het gister 'n belangwekkende uitspraak gegee wat Sjinese Suid-Afrikaners as swart mense klassifiseer. Hulle sal nou kan aanspraak maak op die status van 'n voorheen benadeelde groep.
Tiger Woods sal die res van die PGA-toerseisoen misloop om sjirurgie aan sy beseerde linkerknie te ondergaan. Die aankondiging is op sy webwerf gemaak.
Jaco Erasmus sal in die Italiaanse kleure aangetrek wees as 'n lossvoorspeler in die enkeltoets te Nuweland Saterdag teen die Springbokke.