FW de Klerk was nie eens aan sy vrou getrou nie

Ek trek bloot nie 'n kruisie langs ‘n mens se naam nie. Ek verstaan nie die konsep nie. Geen mens kan vir my vir seker die karakter of agenda uitstippel van 'n mens wat hom soos FW de Klerk geroepe voel om die politiek te betree nie. Dit is 'n diepgesetelde oortuiging.

Lees verder: FW de Klerk was nie eens aan sy vrou getrou nie

‘SAPD versterk destabiliseringsaksie’ – Limpopoboere

Image

Gideon Meiring

“Die SAPD (Suid-Afrikaanse polisiediens) versterk die destabiliseringsaksie op die Limpopogrens.” Aldus mnr. Gideon Meiring van TLU-veiligheid wat gister op Sky News verskyn het waar hy en sy plaaswag onwettige immigrante gearresteer en aan die polisie vir deportasie oorhandig het.

Hy sê verder: “My bekommernis is: ons is nie verniet naby aan Zimbabwe nie, die polisie toon dat hulle kant kies vir die onwettige immigrante, te oordeel aan die uitspraak van die provinsiale polisiekommisaris, Calvin Sengani.”

Sengani het gister tydens ’n onderhoud wat gisteraand op die SAUK-TV uitgesaai sou word, maar weens politieke sensuur teruggetrek is, beweer “dat daar geen wet ter wêreld is wat enigiemand verhoed om ’n grens oor te steek of deur ’n grensdraad te kruip nie”. In sy reaksie aan die SAUK, het Meiring dit as “absurd” bestempel en gewys op die nuwe immigrasiewet, wet 13 van 2002, wat bepaal dat enigeen wat die land binnekom anders as deur ’n wettige grenspos met ’n paspoort ’n misdaad begaan.

Lees verder: ‘SAPD versterk destabiliseringsaksie’ – Limpopoboere

Betogers versper N2-snelweg in Kaapstad

Betogers het die N2-snelweg naby die Borchardsteengroefafrit met motorbande en vullis afgesper, het die Kaapstadse polisie so pas laat weet. “Omtrent 300 mense van Nyanga het die pad met motorbande en vullis Dinsdagnag versper,” het Jones gesê. Rubberkoeëls is gebruik om die skare uiteen te jaag. “Die situasie was gespanne en rubberkoeëls is gebruik om

Lees verder: Betogers versper N2-snelweg in Kaapstad

Kolonialisme en apartheid: die groot welvaartskeppers vir swartmense

ImageSuid-Afrika ly tans onder wydverspreide ontevredenheid oor swak dienslewering. Op byna ‘n daaglikse basis word paaie versper of buitebande aan die brand gesteek in protes teen die regime se onvermoë om die mees basiese dienste aan die bevolking te verskaf. Die oorsake hiervan is legio. Politieke boeties van die ANC word byvoorbeeld op grond van verbintenisse met die regime asook velkleur in poste aangestel wat ver bokant hul vuurmaakplek is. Nes baie van die ander lede van die ANC-regime blameer president Mbeki egter telkens apartheid of kolonialisme vir die bewind se eie onbekwaamheid. Só byvoorbeeld het hy weer die pas afgelope naweek apartheid geblameer vir agterstande in dienslewering.

Een van die syfers wat Mbeki telkens opper in sy pogings om welverdiende kritiek af te weer, is die sogenaamde 350 jaar van kolonialisme. Bostaande syfer word ook telkens in die pers aangehaal, en is vermoedelik afkomstig van die jaar van Van Riebeeck se aankoms in die Kaap, 1652. Die syfer van 350 jaar word bykans altyd in die konteks van veral swartmense se sogenaamde onderdrukking aangehaal. Ek wonder tog hoekom die redaksie van die hoofstroompers skynbaar te bang is om kritiese denke aan die dag te lê oor sienings soos bogaande. Hoekom skryf Tim du Plessis nie vir ‘n slag ‘n redaksionele stuk wat uitwys hoe foutief bostaande redenasie is nie?

Lees verder: Kolonialisme en apartheid: die groot welvaartskeppers vir swartmense

Word wakker, Afrikaner!

Ek was geseënd genoeg om 'n posisie in Amerika te kon aanvaar en het hierheen gekom, grotendeels vir my kinders. Maar ja, ook omrede ek genoeg gehad het daarvan om oor my skouer te loer, alles wat agteruit gaan en die prysstygings wat dit nou al hoe moeiliker maak om 'n bestaan te maak in een van die mooiste lande ter wêreld – Suid-Afrika.

My hart bloei maar teruggaan sal ek nie, tensy ek moet nie. Ek wil tjank as ek dink aan wedlope draf deur die wynplase van die mooiste Kaap, die Twee Oseane by Chapmanspiek op, deur Houtbaai en by Constantianek oor.

Lees verder: Word wakker, Afrikaner!

Melkmere en botterberge verdwyn

Image

Duur Duitse melk

Melkmere en botterberge mag dalk binnekort iets van die verlede wees in Europa. Melkprodukte kan met soveel as 50% styg. Markwaarnemer, Erhard Richarts het in die Dortmundse koerant, die Ruhr Nachrichten, gewaarsku dat daar ‘n prysskok gaan kom "soos wat Duitsland nog nooit belewe het nie."

Die Melkindustrie het aangedui dat ‘n blokkie botter wat tans 79 sent kos sal styg tot 1,19 euro. ‘n Liter melk se prys gaan van 5 sent tot 10 sent verhoog word. Die Uitvoerunie vir melkprodukte sê dat botter op ‘n twintigjarige prysrekord staan.

Lees verder: Melkmere en botterberge verdwyn

De Klerk en verraaiers moet wortel en tak uitgeroei word

ImageDie Afrikaners en die blankes se voortbestaan in hierdie land is moontlik van korte duur.  Waarom gaan dit so sleg met ons?  Wat moet ons daadwerklik daaraan doen?  En as ons weer ons mooi land sou verower, hoe gaan ons dit behou terwyl ons die kiem van selfvernietiging in ons gene dra?

Ons hoef net in Josua te gaan lees wat die antwoorde op die bogenoemde vrae is.  Toe Israel sondig deur van die buit uit die verslane stad Jerigo teen God se bevel in, heimlik vir hulself neem, het Hy sy eie verbond oortree soos Hyself dit stel, en hulle nie langer voor hulle vyande laat standhou totdat die ban onder hulle met wortel en tak uitgeroei is nie.  Sy voorskrif om dan vir Agan, wat skelmpies een mooi mantel, tweehonderd sikkels silwer en een goudstaaf in die grond binne sy tent begrawe het, te straf om sodoende die hele Israel te reinig, het alles van Agan ingesluit.  Daar was geen genade nie; hy, sy vrou, sy seuns en dogters, sy kleinvee en sy tent en alles wat aan Agan behoort het, is gestenig en verbrand en ’n groot hoop klippe is daarop gepak.  Josua se laaste woorde aan Agan was: “Hoe het jy ons in die ongeluk gestort!” Eers toé het die Here Hom afgewend van sy toorn en was die volk weer veilig.

Lees verder: De Klerk en verraaiers moet wortel en tak uitgeroei word

Ons oorvol tronke

Die getal verhoorafwagtende gevangenes wissel skerp, afhangende van die tyd van die jaar. Tydens die besigste tyd van die jaar word tot 8 000 bykomende gevangenes in die reeds oorvol Suid-Afrikaanse tronke ingeprop.

Volgens Gideon Morris, direkteur van die Geregtelike Gevangenisinspeksieraad, is die besigste tyd van die jaar Februarie, Maart en April, weens die groot aantal arrestasies wat in Desember en Januarie uitgevoer word. Tydens wintermaande sak die aantal gevangenes terug na “normaal.“ Morris het verduidelik dat dit uiters moeilik is om die ekstra 8 000 gevangenes te hanteer. Dit kom neer op vier ekstra tronke, soortgelyk aan Pollsmoor-tronk, wat gevul moet word. Verder bring dit vertragings mee in die verhore van verhoorafwagtendes, wat in sommige gevalle tot vier jaar moet wag voor hulle sake aandag geniet.

Lees verder: Ons oorvol tronke

Eugene de Kock draai teen De Klerk

Image

Eugene de Kock

Die veroordeelde Vlakplaasmoordenaar, Eugene de Kock, het vanuit die gevangenis ’n aanval op oud-president De Klerk geloods en hom daarvan beskuldig dat hy in 1993 optrede teen ’n vermeende terreurbende in Umtata gemagtig het waarin twee kinders van twaalf jaar oud, Mzwandile Mfeya en Sandiso Yose, gesterf het.

Hierdie inligting is afkomstig uit getuienis wat die vorige hoof van die SAW, Generaal Georg Meiring, voor die Waarheids- en versoeningskommissie gelewer het.

In ’n voorbladberig in vandag se Sunday Times word De Klerk ook daarvan beskuldig dat hy vergaderings van die destydse Staatsveiligheidsraad bygewoon het waarin die volgende kwessies ter sprake was:

  • die stigting van ’n sogenaamde “Derde Mag”;
  • hoe om ’n lys van “polities sensitiewe persone” korter te maak;
  • hulp aan die Inkathavryheidsparty om ’n “paramilitêre mag” daar te stel.

Lees verder: Eugene de Kock draai teen De Klerk