Fernando Alonso in sy rooi Ferrari het dit twee in ‘n ry gemaak met sy oorwinning tydens die 2010 Singapoer-Grand Prix. Hierdie oorwinning was nie genoeg om Mark Webber van die bopunt van die punteleer te lig nie, maar dit het die Spanjaard heelwat nader aan die titel gebring. Daar is nog net vier wedrenne
Lees verder: Alonso wen onder die straatligte van Singapoer!
