David Makhura, ANC-sekretaris in Gauteng, het Donderdag ’n verslag oor dienslewering aan die party se 11de konferensie in Pretoria voorgelê. Die konferensie in die Tshwane Events Centre is deur opruiende faksiegeskille gekenmerk waar sprekers kort-kort deur opponente uitgejou is. Volgens Makhura is daar ongekende wedywering tussen die party se streekleiers, burgemeesters, raadslede en munisipaliteite om
Van Zyl Slabbert ernstig siek
Die politieke waarnemer Frederik van Zyl Slabbert is weens ’n ernstige lewersiekte by die Milpark-hospitaal in Johannesburg opgeneem, het Beeld Donderdag berig. “Hy is in ‘n stabiele toestand,” het die hospitaal se woordvoerder, Erin Smylie, gesê. Beeld het berig sy toestand is “ernstig” en dat hy kort-kort sy bewussyn verloor. Van Zyl Slabbert (70) het
‘Blanke bomplanters gevang’
Terwyl daar reeds weke lank voorspel word dat die ANC-regering op die vooraand van die sokkerwêreldbeker tot ‘n magsvertoon sal oorgaan, het die minister van polisie Nathi Mthethwa vandag aangekondig dat “blanke suprematiste… bomme in swart woonbuurtes wou stel”, maar dat diegene gefnuik is. PRAAG het reeds op 7 April 2010 ‘n wenk ontvang dat
Volksverraaiers
So flussies lees ek dr. Dan Roodt se artikel oor Afrikanerverraaiers. So deur die tye het die uwe ‘n paar stories oor verraaiers uit die Boere-oorlog raakgeloop wat ‘n mens ‘n paar keer laat dink. Ma-Johanna het op Ventersburg grootgeword waar ds. Koornhoff sy spannetjie, ook Piet Promises, grootgemaak het. Maar dis nie eintlik die
Die Griekse tragedie
Danksy die impak op die Suid-Afrikaanse aandelebeurs en die rand se waarde neem Suid-Afrikaners kennis van wat in Griekeland met sy kleinerige ekonomie en net meer as tien miljoen burgers aan die gebeur is. Die Griekse tragedie beïnvloed Europa, en Suid-Afrika word weer deur die groot volumes handel met Europa beïnvloed, met dubbel-genoteerde maatskappye wat
Hoe lank nog?
Afrikaners leef vandag in ‘n vreemde wêreld. Vroeër was hulle gewoond aan ‘n bestaansomgewing waar wet en orde geheers het en waar die staat sy fundamentele verpligtings nagekom het. In vrye demokratiese lande heers ’n regsomgewing wat histories ontwikkel het en wat uit die lande se grondwette voortspruit. Die uitsluitlike doel daarvan is om die
Opvolgskikking moet kom
Die strategiese raamwerk vir die Departement van 2010 tot 2014 het twaalf prioriteite bepaal. Die eerste prioriteit is dat die Departement sy rol gaan versterk in staatkundige/grondwetlike ontwikkeling. In sy program 3 maak hy selfs voorsiening dat ‘n kantoor gevestig word en waar 4 personeellede voor die einde van 2010 aangestel moet word. Die VF
Sakeman speel vlagman
‘n Sakeman van Krugersdorp moes Dinsdagmiddag vlagman speel omdat ‘n kontrakteur nie noodsaaklike waarskuwingstekens aangebring het terwyl sy werkers gras op die middelman van die R28-snelweg gesny het nie. Mnr. Schalk Beetge vertel hy was Dinsdagmiddag omstreeks 13h00 vanaf Krugersdorp na Pretoria oppad toe hy opmerk dat die pad by die Sula Via-ingang op die
Mulder moeg vir propaganda-mites
“Ek is moeg vir debatte wat nie op feite nie maar op propaganda-mites gegrond is,” het dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier en adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye op Somerset-Wes gesê. Dr. Mulder het as spreker opgetree tydens die Wynkelders Suid-Afrika se kongres. Van hierdie propaganda-mites wat as die waarheid die wêreld ingestuur word, is
Shell blameer omgewingskade op rebelle
Die Nederlandse oliemaatskappy Shell PLC het verlede jaar sowat 14 000 ton ruolie in die waternetwerk van die Niger-delta gestort, het dié maatskappy gesê. Shell blameer diewe en rebellegroepe vir die skade aan die omgewing. Die hoeveelheid olie is sowat dubbel dié wat in 2008 in hierdie delta gestort is en vier keer meer as
