Herrie se kerrie: Beste van 2009

Dit is weer daardie tyd van die jaar wanneer Herrie die name bekend maak van mense wat vir besondere eerbewyse vir hul bydraes in 2009 genomineer is. Soos gebruiklik begin Herrie by die Poskar (Politieke Oskar) –nominasies. Heel bo-an die lys is Julius Malema wat deur pres. Jacob Zuma genomineer is vir sy politieke insigte,

Lees verder: Herrie se kerrie: Beste van 2009

Britse sokkerspan weier Viagra

Die Engelse Sokker Federasie het gerugte dat Fabio Capello, Engelse sokker-afrigter, dit oorweeg om sy spelers Viagra in te gee, ontken. Die teenimpotensiepil is veronderstel om die spelers ‘n hupstoot te gee wanneer hulle op ‘n hoër seevlak moet speel. Volgens ‘n verslag sal Viagra die spelers se longkapasiteit in Rustenburg verbeter. Rustenburg lê byna

Lees verder: Britse sokkerspan weier Viagra

Allenby vat Sun City

Robert Allenby van Australië het die verdedigende kampioen Henrik Stensin van Swede by die Nedbank-uitdaagtoernooi by Sun City geklop. Hier volg die eindtellings: 277 – Robert Allenby (AUS) 68-70-68-71, Hendrik Stenson (SWE) 70-68-70-69 278 – Tim Clark (RSA) 69-72-68-69, Ross Fisher (ENG) 73-69-66-70 279 – Retief Goosen (RSA) 69-68-67-75 281 – Angel Cabrera (ARG) 71-67-68-75

Lees verder: Allenby vat Sun City

Athene weer gebuk onder geweld

Gemaskerde oproermakers het klappers en klippe na polisielede gegooi tydens ‘n gewelddadige optog wat Sondag is Athene plaasgevind het. Die optog het plaasgevind om die dood van ‘n tiener wat deur polisie doodgeskiet is, vir die eerste maal te herdenk. Dé skietvoorval het ‘n jaar gelede tot reusagtige en gewelddadige optogte gelei. Polisie moes traangas

Lees verder: Athene weer gebuk onder geweld

SA diplomaat in DRK geskiet

‘n Suid-Afrikaanse diplomaat in die DRK is ernstig gewond, het die departement van internasionale verhoudinge bekendgemaak. “Ek kan bevestig dat ‘n Suid-Afrikaanse vrou in die Demokratiese Republiek van Kongo geskiet was. Sy het die presidensiële area in ‘n motor verlaat, toe sy die voorval plaasgevind het,” het Saul Molobi, ‘n woordvoerder gesê. “Sy is tans

Lees verder: SA diplomaat in DRK geskiet

Swapo wen loshande

Swapo, Namibië se regerende party, het sy vyfde agtereenvolgende oorwinning in die land se verkiesings behaal. President Hifikepunye Pohamba het vir homself ‘n tweede vyf jaar lange termyn verseker met 76% van die stemme in die presidensiële verkiesing. Swapo het 74% van die stemme in die parlementêre verkiesing gekry, terwyl die jong RDP-party 11.4% behaal

Lees verder: Swapo wen loshande

Gee Ierland ‘n kans

Suid-Afrika se “nasionale” sokkerspan, die Banana-Bananas, het glo ‘n moeilike groep teenstanders in die loting vir die 2010 Sokkerwêreldbeker ontvang. As mens na die Bananas verwys, beteken ‘n moeilike teenstander uiteraard enige span wat nie uit die onder-10 leerlinge van ‘n skool vir blindes bestaan nie. Ek is geen sokkerkenner nie, maar vir my lyk

Lees verder: Gee Ierland ‘n kans

Daar is lewe anderkant Eskom

Op 18 Junie vanjaar skryf ek ondermeer dat die potensiaal wat in ‘n digitale ekonomie opgesluit lê tans rondom ons ontvou. Verouderde infrastrukture word reeds as ‘digitale hindernise’ beskou. Wêreldwyd word hierdie hindernisse deur politieke – en tegnologiese druk bevraagteken. Die Dept van Mineraal en Energiesake se nuwe beleidsraamwerk, van wat vandeesweek afgekondig is, bevestig

Lees verder: Daar is lewe anderkant Eskom