Turkse aktiviste wat Israel se aanval op hul konvooi na Gasa oorleef het, kan verwag om as helde terugverwelkom te word met hulle terugkeer, maar die agentskap wat miljoene dollar gekanaliseer het in die bote en hul lading is in omstredenheid gehul. Die Stigting vir menseregte en vryhede en humanitêre hulp, bekend in die Turkse
Kaapstad kla oor nuwe Koeberg
Faktore soos die gesondheidsrisiko’s en ‘n ontruimingstrategie, is glad nie in ag geneem met die beplanning van die kernkragsentrale wat langs Koeberg gebou gaan word nie, berig IOL News. Die stadsraad van Kaapstad se portefeuljekomitee oor beplanning en omgewing (Pepco) het Eskom se verslag aangaande die kragsentrales se omgewingsimpak bespreek. Volgens die komitee is gesondheidsrisiko’s,
Duisende polisiewapens weg of gesteel
Die afgelope twee jaar het meer as 5 300 vuurwapens verdwyn of is gesteel uit polisiestasies en kantore regoor die land. Hierdie inligting is skriftelik deur Nathi Mthethwa, minister van polisie, bekend gemaak ná ‘n vraag in die parlement. Na bewering is slegs ‘n tiende van dié vuurwapens reeds gevind. Die minister het na bewering
Naspers verstewig mediamonopolie
Drie van RSG se omroepers, Freek Robinson, LiMari Louw en JP Keyter, gaan in Julie by e.tv se nuwe Afrikaanse nuusdiens aansluit, berig die Burger. Dié nuus sal op kykNET uitgesaai word. Dit sal Naspers se mediamonopolie verder verstewig om ‘n TV-nuusbulletin in Afrikaans an te bied. Die Afrikaanse kykersmark is die mees winsgewende mark.
Pesdoder verbied
‘n Insekdoder wat in vlooibandjies en hondesjampoe gebruik word, Chlorpyrifos, is deur die landboudepartement verbied. Volgens ‘n verklaring deur die Legal Resources Centre (LRC), het die landboudepartement op 16 Mei ‘n algehele verbod op die huishoudelike gebruik van dié chemikalieë ingestel. Die departement het aanvanklik slegs ‘n gedeeltelike verbod voorgestel, maar volgens die LRC is
Roodt-onderhoud met ‘De Pers’
Die onderhoud wat dr. Dan Roodt van PRAAG met die gratis koerant De Pers in Nederland gevoer het, is gister onder die opskrif “Nu zijn de blanken zielig” gepubliseer. De Pers beskik oor ongeveer ‘n miljoen lesers in Nederland en word as ‘n “gehaltekoerant” beskryf. Hier volg die onderhoud in die oorspronklike Nederlands. In Zuid-Afrika
Uniewording in 1910 ‘n vernedering
Die rooiletterdatum 31 Mei 2010 het stilletjies by ons verby geglip. En honderd jaar gelede het die Unie van SA op 31 Mei 1910 plaasgevind. Die kommentare wat meestal rondom hierdie historiese gebeurtenis geskryf is, is grootliks oppervlakkig en misleidend. Henry Jeffreys van Beeld op 2 Junie skryf dat 31 Mei ‘n herdenking maar nie
In die visier
справки купитьалександр лобановский харьков
‘Is dit oorgawe?’
Koning Goodwill Zwelithini en die provinsie se regering meen die R3 milljoen beeldhouwerk van Koning Shaka by die King Shaka Internationale lughawe, lyk meer soos ‘n veldwagtertjie as die verwoede Zoeloe krygsman van weleer. Die werk deur Andries Botha, gaan Woensdag geskuif word nadat die koning sy bedenkinge oor die beeld uitgespreek het. Die krygsman
ANC waarsku media
Die ANC het Dinsdag die Suid-Afrikaanse media versoek om objektief te weens wanneer oor die party berig word. “Ons wil nie joernaliste hê vat bevooroordeeld is nie,” het Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, aan verskeie redakteurs en joernaliste in Sandton, Johannesburg gesê. “Ons versoek julle om nie bevooroordeeld te wees nie. Moet ons nie
