15:37:53 Die daling in Suid-Afrikaanse nuwevoertuigverkope was nog skerper in Mei, met 'n afname van 23,4 persent, oftewel 12 095 eenhede minder as in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar.Nuwe voertuigverkope daal 23,4 persent in Mei
15:37:53 Die daling in Suid-Afrikaanse nuwevoertuigverkope was nog skerper in Mei, met 'n afname van 23,4 persent, oftewel 12 095 eenhede minder as in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar.
08:54:16 Suid-Afrika se nege onderwysministers het in 'n luuksehotel in Kaapstad byeengekom en bevind dat veel meer gedoen sal moet word voordat almal gehalte-onderwys sal geniet.