Kommunisme se ‘goeie bedoelings’

As ek terugdink aan my sosiologie-jare aan RAU, en ek bedoel nou die tyd toe daardie instelling nog Westerse standaarde gehandhaaf het, het ons in groepsverband Marx se kritiek op kapitalisme en die voordeel van kommunisme beoordeel. Een van die vernaamste punte wat gemaak is, is dat daardie sisteem teoreties goed is, maar in die

Lees verder: Kommunisme se ‘goeie bedoelings’

Swart Christene stel nie in wittes belang nie

Die leier van die Christen-Demokartiese Party (CDP), ds. Theunis Botha, het sy teleurstelling uitgespreek met die ACDP se reaksie op die eenheidsgesprek tussen hulle. “Die CDP het die inisiatief geneem en as gasheer vir samesprekings met die ACDP opgetree wat op 20 Maart 2010 in Pretoria plaasgevind het. Die ACDP is deur ‘n hoë profiel-afvaardiging

Lees verder: Swart Christene stel nie in wittes belang nie

Moet ‘God’ weggelaat word?

AfriForum Jeug hou more ʼn referendum by die Universiteit van die Vrystaat (UV) oor die weglating van God se naam uit die universiteit se leuse. Die UV-bestuur het besluit om die woord “God” in sy leuse deur die woord “waarheid” te vervang ná die ontbinding van die verteenwoordigende studenteraad (VSR) by dié instelling verlede jaar.

Lees verder: Moet ‘God’ weggelaat word?

Doen iets omtrent die water!

Die VF Plus het vandag in ‘n sterk bewoorde verklaring geëis dat die regering sy grondwetlike plig nakom en op ‘n drastiese wyse moet ingryp in die omvattende waterkrisis in Suid-Afrika. Die Vryheidsfront Plus se hoofwoordvoerder oor Water- en Omgewingsake, mnr. Jaco Mulder, het gesê dat die onlangse hoë reënvalsyfer bewys dat die regering se

Lees verder: Doen iets omtrent die water!

‘Ná teregstelling van KZN-boer is volksmoordsaak dringend’

“Die koelbloedige teregstelling van ‘n Afrikanerboer, mnr. Kobus de Vries, deur ‘n groot groep polisiemanne in Kwazulu-Natal toon in watter mate die invloed van Julius Malema se aanhitsing reeds die land op die glybaan van etniese konflik geplaas het,” het dr. Dan Roodt van PRAAG vandag gesê. Hy sal vandag ‘n dringende skrywe aan die

Lees verder: ‘Ná teregstelling van KZN-boer is volksmoordsaak dringend’

Mugabe se sterkmanne sak op wit sakeondernemings toe

Ondersteuners van President Robert Mugabe se party het klopjagte op bootklubs en toerisme-oorde buite Harare, die hoofstad se gewildste visvang- en ontspanningsgebied, geloods, het belanghebbendes in die toerismebedryf Sondag gesê. ‘n Safarikamp sowat 30 km wes van Harare het Sondag heropen nadat dit sedert Vrydag deur meer as 200 Zanu-PF-ondersteuners afgesper is, het die kamp

Lees verder: Mugabe se sterkmanne sak op wit sakeondernemings toe

Sport en politiek

Die Proteas se oorwinning oor die besoekende Indiese krieketspan in die eendagreeks gister, word bederf deur die regering se hernude inmenging in die binnewerking van die sportsoort. Die meeste internasionale sportliggame, waaronder Fifa, die IOK en die Internasionale Rugbyraad verbied rassisme en politieke inmenging in sport. Dit is ‘n reël wat al gesorg het dat

Lees verder: Sport en politiek