In April vanjaar herdenk Armeniërs wêreldwyd ‘n gebeurtenis in hul antieke geskiedenis, wat ten nouste met die Christendom verweef is. Dit sal dan presies 95 jaar wees sedert meer as ‘n miljoen Armeniërs in een van die ergste volksmoorde aan die hand van Turkye omgekom het. Wat die afgelope paar jaar se herdenkings meer opvallend
Joe Slovo: Argitek van ons ondergang
Graag sou ek al my vriende, kennisse en ander fatsoenlike burgers in Suid-Afrika en elders ‘n uitstekende nuwejaar wou toewens, ‘n jaar van voorspoed en geluk. Ek dink egter dat hierdie woorde van min invloed sal wees solank as wat die huidige situasie in SA bly voortbestaan. As elke dag ‘n stryd word om te
Newsburger turns news fast food
A conveniently fast way of accessing South African news online has just seen the light: Newsburger. This new South African news site situated at newsburger.co.za aggregates all available South African newsfeeds where they may be accessed in one, convenient and attractive location. Fast food has become fast news. цены на сухие смесиАлександр Фильчаков
Geen tekort aan (blanke) vaardighede nie
Na aanleiding van die vrystelling van die matriekuitslae, bekla al wat ‘n organisasie is die sogenaamde tekort aan vaardighede wat kwansuis veroorsaak gaan word deur die 95% van die Azaniese studente se totale gebrek aan ‘n aanleg vir wiskunde en wetenskap. Ons word deur die doemprofete vertel watter lelike (dog ongespesifiseerde) gevolge op die land
Volksvryheid bepaal individuele vryheid
Ferdi Greyling, rubriekskrywer van Beeld, se vergelyking van Roelf Meyer se onderhandeling (oorgawe?) van die vroeë negentigerjare met Pieter Mulder se aanvaarding van die adjunkministerskap as vorme van akkomodasie teenoor “die werklikheid van die dag” is nie geldig nie. Meyer het in die vroeë negentigerjare gehandel as ampsdraer van ‘n soewereine staat met ‘n weermag,
Transformasie of motivering?
In die lig van die stelselmatige verdomming van Suid-Afrika se skoolstelsel sedert 1994, en 2009 se matriekuitslae wat twee persent swakker is as die vorige jaar s’n, ten spyte van standaarde wat jaar na jaar verlaag word, soek almal weer naarstigtelik na sondebokke. Ek weier om die totale bog en snert van die blaam op
Zim-boer van sy grond verdryf
Zimbawiese plaasbesetters het Dolf du Toit (66), sy vrou, Alida (61), en hul seun, Rudolph (38), Donderdagaand van hulle plaas in die Nyazura-distrik, tussen Harare en Mutari, in die oostelike hooglande, verdryf. Hulle het verlede Saterdagoggend by die plaas opgedaag en geëis dat brigadier Innocent Chiganze van die Zimbabwiese lugmag, die “ware” eienaar, sy intrek
Die pap op die grond
Byna die helfte van die matrieks het dit nie gemaak nie, terwyl ‘n aantal so goed presteer het dat daar min twyfel kan wees dat die standaard nie so onmoontlik hoog was nie. Elke jaar word die ontleedmes ingespan, en elke jaar word sekere probleme aan die lig gebring: – onderwysers wat laat, of glad
Britse gedenkseël
{jathumbnail off} italiasvettopcargo
‘n Broeiende kruitvat
Hoewel die nuus nou eers na die Suid-Afrikaanse media begin deursyfer oor die eskalerende konflik in Suid-Soedan, is dit iets wat reeds die afgelope jaar opgebou het, en teen die middel van Desember was die jaar se dodetal reeds digby die 1 300. Ander stel die ongevalle op meer as 2 000. Om perspektief te
