“Die AU-kommissie se voorsitter ons moet help in die bevordering van verdere samewerking met die Verenigde Nasies, sodat die AU se vredes- en veiligheidsinstellings nou kan saamwerk met die Veiligheidsraad om vrede te bewerkstellig,” het hy gesê in ‘n voorbereide toespraak by ‘n banket ter ere van die AU-voorsitter Nkosazana Dlamini-Zuma. Zuma se opmerkings kom
Tweede NUM-verwante doodgeskiet
Die neef van ‘n vakbondverteenwoordiger van die Nasionale Mynwerkersunie, NUM, is in ‘n hostel in Marikana, naby Rustenburg, doodgeskiet, het die vakbond gesê. “‘n Werklose neef van ‘n NUM-vakbondverteenwoordiger is Saterdagaand in die verteenwoordiger se huis doodgeskiet…” het Lesiba Seshoka, ‘n woordvoerder vir die vakbond, gesê. Seshoka sê die skieters het vermoedelik die slagoffer vir
Motlanthe kry steun van Limpopo, Gauteng
Die ANC in Limpopo staan agter adjunk-president Kgalema Motlanthe vir die presidentskap van die party. Die party se provinsiale sekretaris, Soviet Lekganyane. sê die provinsie ondersteun Tokyo Sexwale as adjunk-president en Fikile Mbalula as sekretaris-generaal. Die benoemings volg na ‘n vergadering van die ANC se provinsiale uitvoerende komitee. Die ANC in Mpumalanga het vroeër gesê
Tim se agtervoetrubriek
Die onverkwiklike nuwe Suid-Afrika het Tim du Plessis verplig om heelwat wyser te word sedert die tyd toe sy enigste aanspraak op roem was dat die Boere hom behoorlik wou kortvat. Maar sy geneigdheid om snedig teenoor Afrikaners te wees, het hy nog nie afgeskud nie. Hy kon sy jongste rubriek (Rapport, 7 deser) binne
Nederlandse protestante worstel met ontkerking
Ontkerkelijking dwingt de Protestantse Kerk in Nederland (PKN) tot flinke bezuinigingen. Bij het landelijk ‘dienstencentrum’ verdwijnen de komende vier jaar 50 van de 312 arbeidsplaatsen. Dat meldt het kerkverband in een maandag gepresenteerd beleidsplan. De bezuinigingen worden zo veel mogelijk uitgevoerd zonder gedwongen ontslagen. Ook de locatie van het dienstencentrum wordt kritisch onder de loep
Romney: Olifant in ‘n porseleinwinkel
As Mitt Romney president word, gaan die VSA se beeld in die buiteland erg skade ly. Romney het al meer in die paar kort weke gedoen as presidentskandidaat om vyande oorsee te maak, as wat George W. Bush nie in twee termyne kon vermag nie. Hy het Britte en Palestyne tydens ‘n somertoer in die
Boeremag was intelligensie-operasie
‘n Eertydse misdaadintelligensie-offisier het bevestig dat die Boeremag ‘n skepping van die polisie was, het Rapport berig. Die oud-polisieman het nie kommentaar gelewer oor of die Weermag ‘n rol gespeel het in die sameswering nie. Kapt. Deon Loots beweer hy was self die werwer en hanteerder van die polisie-agent JC Smit, wat die Boeremag geïnfiltreer
Rassekloof al groter oor Pretoria se naam
Die kwessie oor Pretoria se naamsverandering het weer die klem op rasverskille laat val. Die ANC-ondersteuners, almal swart, het dit dié naweek weer duidelik gemaak dat hulle absoluut geen saak met die Afrikaners se wettige aansprake op die naam het nie. Die Vryheidsfront Plus het reeds sy ernstigste moontlike beswaar teen die Tshwane Metroraad se
‘Mynbase het AMCU geskep’
Die sekretaris-generaal van die SAKP, Blade Nzimande , sê mynbase is verantwoordelik vir die totstandkoming van die mynwerkersvakbond, AMCU. Hy sê AMCU het net voor die Marikana-tragedie in Augustus eers kop uitgesteek. Nzimande het alle affiliasies van die vakbondfederasie, Cosatu, aangemoedig om die mynwerkersunie, die NUM te steun. Hy het by ‘n Rooi Oktober-saamtrek by
SA krisis is deur Dinokeng-scenario’s voorspel
Die frustrerende aspek van Suid-Afrika is dat die land voortstrompel op pad na ‘n voorspelde ramp. Soos ‘n slaapwandelaar onderweg na ‘n afgrond, gil en skree ‘n mens, maar die pasiënt word nie wakker nie. Vir liberale en linkses, is dit maklik om geregverdigde vrese oor die land se toekoms as “regse” of konserwatiewe vooroordele
