China het Brittanje verbygesteek om die wêreld se vyfde grootste verbruiker van wyn te word, volgens ‘n opname. Mense in China, Hong Kong, het 156 miljoen kiste wyn (12 bottels) in 2010 gekoop, ‘n 33,4%-verhoging van die vorige jaar, het die jaarlikse studie deur die Internasionale Wyn-en Spiritusraad bevind. Wynverbruik het met 140 persent in
Nog ‘n Stellenbosse akademikus trap klei oor apartheid
Nog ‘n Stellenbosse akademikus het kniediep in die slaggate van die politiek getrap toe hy beweer het dat ‘n mens apartheid goedpraat as jy evolusie verwerp. Prof Jurie van den Heever, bekende paleontoloog van US en gereelde deelnemer aan RSG se radioprogram Hoe Verklaar Jy Dit, het in reaksie op ‘n nuusberig oor skole wat
Lees verder: Nog ‘n Stellenbosse akademikus trap klei oor apartheid
Druk laai op vir Vavi in NUK
Druk laai op vir Cosatubaas, Zwelinzima Vavi om President Jacob Zuma se versoek te heroorweeg dat hy ‘n posisie op die ANC se magtige nasionale uitvoerende komitee (NUK) aanvaar. Cedric Gina, president van die National Union of Metalworkers, het gister gesê dat Zuma se aanbod oorweeg moet word. Hy het by Numsa se streeks-elektiewe konferensie
Biologiese manipulasie ons voorland?
Van middels om jou te help om vleis te haat na geneties gemanipuleerde kat-oë om die behoefte aan beligting te verminder. Dit is maar ‘n paar van die aanvegbare oplossings wat ‘n Chinees-Amerikaanse professor voorhou as maniere om klimaatsverandering te verminder. S. Matthew Liao, is ‘n professor in filosofie en bio-etiek aan die Universiteit van
Ekonoom se dood ‘n verlies sê ANC
Tony Twine, die ekonoom, se dood is ‘n verlies vir Suid-Afrika, het die ANC Maandag gesê. “Inderdaad, Suid-Afrika en die wêreld het ‘n humanis van weleer verloor. Sy doelwit was om seker te maak dat die Suid-Afrikaanse ekonomie in staat is om werk te skep, een van die sleutel-prioriteite van die ANC-regering,” het die ANC
Vrou deur oproerige skare vertrap
‘n Swart vrou is dood tydens ‘n stormloop van oproeriges in Fouriesburg, naby die Lesotho-grens, Maandagaand, het paramedici gesê. Die vrou was glo deel van ‘n groot skare wat verskeie winkels wat besit word deur buitelanders in die Oos-Vrystaatse dorpie geplunder het, het Netcare se 911-woordvoerder Jeffrey Wicks in ‘n verklaring gesê. Die vrou het
Huishulp steel R1 miljoen
‘n Huishulp het na bewering R1 miljoen gesteel wat weggesteek was in haar werkgewer se kis in Kaapstad, het The Star Dinsdag berig. Linda Mabhengu is vir diefstal aangekla nadat hy na bewering die geld van haar baas Harold Manus in Plattekloof gesteel het. Sy het na bewering die gesteelde geld gebruik om ‘n huis
Proteas – op die nippertjie van grootsheid?
Dit is onaanvaarbaar dat Suid-Afrika nie die wêreld in ten minste twee sportsoorte – voetbal en krieket – oorheers nie. Die Springbokke het darem twee wêreldbekers gewen en die naasbelangrikste toernooi, die Drie Nasies, drie keer. Die Proteas – ou nuus hierdie – het nog nooit ’n uitklopwedstryd in hulle wêreldbekertoernooie gewen nie. Tog, vir
Amanda Gouws nie opgewasse vir ‘n rassedebat nie
Amanda Gouws se Burger-rubriek Besin oor hoe ons na ras kyk verwys. Die kern van Amanda Gouws se tirade lê in die onderstaande aanhaling uit haar skrywe: “Kom ek probeer dus weer. Ek het geargumenteer dat ons ‘witwees’ moet problematiseer. Met ander woorde, ons moet besin oor wat dit beteken om witwees as die norm
Lees verder: Amanda Gouws nie opgewasse vir ‘n rassedebat nie
Wes-Kaapse onrus raak lelik
Inwoners van Villiersdorp het Maandag ‘n gemeenskapsaal afgebrand en openbare eiendom verwoes tydens ‘n oproerigheid, het die polisie in die Wes-Kaap verklaar. Volgens kapt. Frederick van Wyk het die moeilikheid omstreeks 05:00 begin, toe ongeveer 150 inwoners bande gebrand het op die hoek van Buitenkant- en Graaffstraat in die dorp. Pendelaars het gesukkel om te
