‘n Munisipaliteit in KwaZulu-Natal het ‘n tender van R800 000 aan ‘n maatskappy wat deur ‘n 18-jarige bestuur word, toegeken vir die bou van ‘n grondpad naby Highflats, het die Mercury Maandag berig. Volgens die berig bestuur Bheka Nxumalo, ‘n leerling aan Ixoppo se Little Flower hoërkool, die maatskappy ZDN Trading wat sy ouer broer
Skaliegas-voorstander sterf skielik aan hartaanval
Die ekonoom Tony Twine, ‘n voorstander van skaliegasontginning in die Karoo, is oorlede, het SABC-radionuus Maandag berig. Die 57-jarige Twine is in die Milpark-hospitaal dood nadat hy verlede week ‘n hartaanval gehad het, het sy vrou Marilyn aan die SABC gesê. Twine was ‘n ekonoom en direkteur by Econometrix. Twine het verlede week ‘n verslag
Lees verder: Skaliegas-voorstander sterf skielik aan hartaanval
Die vertraagdes van Facebook
In een of ander oerwoud in Afrika, is ‘n massa-moordenaar by name Kony verpletter… want ‘n paar miljoen mense op Facebook het hom onbevriend. Lekker diep asemhaal en ontspan! Miljoene goeie mense wat nog nooit gehoor het van Joseph Kony nie kan met hul dagtaak voortgaan, nadat hulle hul goedheid gedemonstreer het deur te kliek
Afghanistan ‘n fiasko na jongste moordaanval
Sestig persent van die Amerikaners glo dat die oorlog in Afghanistan nie die koste daarvan werd is nie, en byna dieselfde aantal glo aan ‘n vroeë Amerikaanse onttrekking van die land, het ‘n nuwe peiling getoon. Die opname deur ABC News en The Washington Post het aangedui dat die aantal skeptici byna verdubbel het van
Front vir Iran se heli-aankope val deur die mat
Kgalema Motlanthe se metgesel Gugu Mtshali was na bewering gekoppel aan ‘n skema om goedkeuring van die regering te ‘koop’ vir ‘n plan om helikopters aan Iran te verkoop, volgens ‘n berig deur die Sunday Times. Mtshali, voormalige De Beers-bestuurder Raisaka Masebelanga en ander, het na bewering met verteenwoordigers van 360 Aviation ontmoet om ‘n
Lees verder: Front vir Iran se heli-aankope val deur die mat
ANC vlek transaksie tussen DA en Naspers oop
Die ANC het Sondag die DA en Naspers daarvan beskuldig dat hulle saamkonkel. Hulle het die DA-munisipaliteit in Kaapstad veroordeel omdat hulle glo beplan om grond te koop teen dubbel sy gerapporteerde waarde. Onafhanklike eiendomsontleders het die grond gewaardeer op nie meer as R50 miljoen nie. Maar die munisipaliteit sou R106 miljoen betaal aan die
Malema sê jammer
Geskorsde ANC-jeugliga leier, Julius Malema, het Sondagaand om verskoning gevra aan die leiers van die ANC op die SAUK se Asikhulume-geselsprogram. “Ek wil ook om verskoning vra aan die leiers van die African National Congress vir iets wat hulle dink ek verkeerd gedoen het,” het hy aan die aanbieder Vuyo Mvoko gesê. Malema is in
Afrikaners het nie redding nodig nie
Dat daar uit Nederland en Vlaandere belangstelling is vir Afrikaans is waar, en dat buitelandse politici hulle sal uitspreek téén misdaad in SA is ook waar. Maar van “Afrikaner-redding” uit die buiteland is daar geen sprake nie. Want dit is nie nodig nie. Afrikaanse leiers vra nie daarvoor nie, waarom sou daar dan hulp kom?
Ons lewens wat so min werd is
Gisteraand praat ek met ‘n vrou wat ‘n kunsgalery in Pretoria besit. Sy is deur drie swartes in haar huis oorval, ‘n uur lank geslaan, gedreig dat sy verkrag sou word en die sneller van die pistool teen haar kop getrek sou word. Sy was egter so gelate daaroor dat ‘n mens tegelyk met humor,
Afrikaans vir godsdiens en onderwys
Baie van die mense wat tot in dié tyd Afrikaans as skryftaal gebruik het, was nie-Afrikaners, en sommige van hulle is buite Suid-Afrika gebore. Ook sjeik Abu Bakr Effendi (1835-1880) was so iemand. Abu Bakr, ‘n Koerd wat in Turkye gebore is, was ‘n Islamitiese godsdiens-onderwyser wat Afrikaans as godsdienstige taal vir die Kaapse Moslems
