Die hoofregter van die konsitusionele hof in Egipte, Adli Mansour word vandag as tussentydse leier van dié land ingesweer, nadat die eerste demokratiese-verkose president Mohammed Morsi gister deur die weermag uit die kussings gelig is. Morsi se Moslem Broederskap- party meen dié stap was ‘n militêre staatsgreep. Morsi en verskeie van sy assistente word deur
Afrika – voorwaarts na die verlede
Volg Manfred Delport op Twitter en Facebook. Ek moet bieg dat ek my verlekker aan die petalje rondom die Mandela-gespuis se twis oor die Mandelakinders se grafte. Ek het al die gesegde gehoor dat dooies sou tol in hulle grafte, maar ek het nog nooit gedink ek sou ‘n geval sien waar dit letterlik waar sou word nie,
Gaan kuier vir ouma, of dis tronk toe!
‘n Chinese wet het Maandag in werking getree wat boetes of tronkstraf vir kinders inhou wat nie hul ouers besoek nie. ‘n Dogter van ‘n Chinese bejaarde vrou is beveel om haar ma ten minste een keer elke twee maande te besoek. Dit was die eerste vervolging onder die nuwe wet die bejaardes te beskerm.
Die Afrikaner-volksmoordontkenners
Volg Manfred Delport op Twitter en Facebook. Volksmoord verwek, om verstaanbare redes, baie sterk emosies. In Europese lande soos Duitsland is dit ‘n kriminele oortreding om te beweer dat die Nazi’s se moord op Jode, Oos-Europeërs en Sigeuners nie plaasgevind het nie, of selfs te probeer betwis dat die omvang daarvan nie so groot was
Brug en ID-slimkaarte vir Mandeladag
Die uitreiking van die ID-slimkaarte en die opening van ‘n nuwe brug is slegs ‘n paar geleenthede wat vir Mandela-dag beplan word, het die kabinet Dinsdag aangekondig. Mandela-dag word jaarliks op oudpres. Nelson Mandela se verjaardag op 18 Julie gevier. Die voormalige staatshoof sal vanjaar sy 95ste verjaardag vier. “In hierdie moeilike tyd, laat ons
FW de Klerk ‘sterk goed aan’
Oudpresident FW de Klerk se operasie Dinsdag om ‘n pasaangeër te kry was suksesvol, het die FW de Klerk-stigting in ‘n verklaring gesê. Die stigting het Suid-Afrikaners vir hul goeie wense en boodskappe van ondersteuning bedank, en gesê die familie is ook dankbaar teenoor die “uitstekende mediese span” by die Panorama-hospitaal in Kaapstad waar die
Hof sê Mandela-grafte moet na Qunu
Oudpresident Nelson Mandela se kleinseun, Mandla Mandela, het tot drieuur vanmiddag tyd om die oorskot van drie van Madiba se kinders vanaf Mvezo na Qunu in die Oos-Kaap te verskuif. Die Oos-Kaapse hooggeregshof sal na verwagting vandag in die saak beslis. Sestien lede van die Mandela-familie, asook Madiba se vrou, Graca Machel, het Vrydag ‘n
Aanval eis 16 in Egipte
‘n Groep ongeïdentifiseerde mans het Woensdagoggend 16 mense in Kaïro doodgemaak en sowat 200 beseer in ‘n aanval op ‘n saamtrek ter ondersteuning van die Egiptiese president, Mohamed Morsi,” het amptenare van die gesondheidsministerie gesê. Die aanval het plaasgevind te midde van Morsi se weiering om gehoor te gee aan die eise van duisende betogers
Pres. Zuma se program druk
President Jacob Zuma het Woensdag ‘n vol skedule. Hy sal eers ‘n vergadering in die oggend met die Nasionale Beplanningskommissie bywoon om die inwerkingstelling van die Nasionale Ontwikkelingsplan te bespreek. In die middag sal hy as voorsitter van die vergadering van die Presidensiële Infrastruktuur Koördineringskomitee optree. Dit het betrekking op die Nasionale Infrastruktuur Plan wat
VIDEO-Die volksmoord is onaanvaarbaar!
Dan Roodt van PRAAG praat oor die huidige blanke volksmoord in Suid-Afrika en wat elkeen kan doen om dit te begin aanspreek. {youtube}pDtc2w70bfY{/youtube}
