Arcelor Mittal van rassisme beskuldig

Mnr. Jaco Mulder, VF Plus-LPW en provinsiale leier vir Gauteng, het Arcelor Mittal daarvan beskuldig dat hy gemeenskappe verdeel oor die gevolge van ‘n swart ekonomiese bemagtigingstransaksie in die Vaaldriehoek. Dit volg na ‘n aankondiging in die Emfuleni-raad dat Arcelor Mittal in terme van ‘n swart ekonomiese bemagtigingstransaksie ‘n gemeenskapstrust wil oprig in die Vaaldriehoek

Lees verder: Arcelor Mittal van rassisme beskuldig

Ondersoek na brande gevra

Die Vryheidsfront Plus het die Gauteng regering vandag versoek om ‘n dringende ondersoek te gelas na die ontstaan van talle brande die afgelope tyd in geboue in die provinsie. Dit volg nadat ‘n brand vroeër die week die Pretoria Landdroshofgebou in puin gelaat het en ‘n brand vandag in die Hillbrow toring in Johannesburg ontstaan

Lees verder: Ondersoek na brande gevra

Afriforum trek haatspraakklag teen ANC terug

AfriForum het gisteroggend ‘n klag van haatspraak wat hy teen mnr. Julius Malema en die ANC ingedien het, teen die ANC teruggetrek. Malema se verhoor sal na verwagting einde April volgende jaar voor regter Colin Lomont in die hooggeregshof in Johannesburg begin. Die klag van haatspraak kom nadat Malema die woorde Dubul’ ibhunu (“skiet die

Lees verder: Afriforum trek haatspraakklag teen ANC terug

Hitler was links! en ander gedagtes uit Nederland

Van al die lande waar een of ander regse of konserwatiewe beweging tans aan die gang is, is Nederland by verre die opwindendste. Eers was daar die flambojante Pim Fortuyn, eertydse Marxistiese sosioloog wat agterna die sin van tradisie ingesien het. Fortuyn het binne ‘n paar jaar, deur ‘n hele aantal boeke en onderhoude, die

Lees verder: Hitler was links! en ander gedagtes uit Nederland

Willem Ratte uit op borg

Willem Ratte is uiteindelik op borgtog van R2000 vrygelaat. Hiermee loop sy eetstaking wat ‘n hele maand geduur het ook ten einde. Oudkommandant Ratte moet egter sy paspoort inhandig en weekliks by die polisie aanmeld. Verlede week het die landdros die staatsaanklaer gevra waarom Ratte nie ook vrygelaat mag word terwyl agt van sy makkers

Lees verder: Willem Ratte uit op borg

‘Bom in hofsaal vir Ratte-saak gevind’

‘n Berig is vanaf Witbank ontvang dat ‘n bom in die hofsaal waar oudkmdt. Willem Ratte vanmore sou verskyn, gevind is. Aangesien die hofsittings tot dusver hoofsaaklik deur Afrikaners wat Ratte goedgesind is, bygewoon is, sou dit onwaarskynlik wees dat die bom vanuit Afrikanergeledere afkomstig is. Die onmiddellike vinger wys na die staat self en

Lees verder: ‘Bom in hofsaal vir Ratte-saak gevind’

Brasilië verkies eerste vrouepresident

‘n Voormalige Marxistiese guerrilla wat gemartel en opgesluit is tydens Brasilië se lang diktatorskap, is Sondag verkies tot president van Latyns-Amerika se grootste land,’ n land in die middel van ‘n ekonomiese en politieke opbloei. Dilma Rousseff het die verkiesing gewen om Brasilië se eerste vroulike leier te wees. Met 99 persent van die stemme

Lees verder: Brasilië verkies eerste vrouepresident

Mamparralanga se gees van Mabuza

Besonder baie moeite is gedoen om Suid-Afrikaners ‘n rat voor die oë te draai na dit rugbaar geword het dat ‘n kabinetskommeling op hande is. Dit herinner aan die tyd toe ‘n eertydse premier van Mpumalanga, terwyl hy sy provinsie in die grond in regeer het, gesê het dit is in die haak vir politici

Lees verder: Mamparralanga se gees van Mabuza