Dit moet erg wees om Tim du Plessis te wees, amper net so erg as om Max du Preez te wees! Die nuutste rubriek van ons heer Tim (Volksblad 2/3) het my laat wonder of ek moet lag of huil of my broek bevuil! Die rubriek is rakende die hele debakel wat nog ‘n verwarde
‘Kom hier!’ sê ek en my R4
Daar kan mos nie gestry word oor wat die beste algemene militêre roer is nie. Stilte! Ek het mos gesê die argument is verby. Dis die R4 en klaar. Vir ’n geweer om in aanmerking te kom, moet dit semi-outomaties met ’n voloutomatiese funksie hê, van ’n dodelike kaliber wees, met ’n hoëkapasiteitsmagasyn. Met ander
Leeus hap mis
Die braaivleisvraag waaroor die afgelope maande getwis is, is of die Leeus se Curriebekersukses van verlede seisoen die werk van kampioene of ’n lukrake gelukskoot was. Die skeptici het volgens gisteraand se telbord genoeg ammunisie om oor te haal. Maar fyner ontleding van die wedstryd, wat die Leeus teen die Hurricanes met 28-30 verloor het,
Skalie kan groot ekonomiese inspuiting wees
Karoo se skaliegas sal die ekonomie stimuleer, sê ‘n verslag. Die verslag, geborg deur Shell, sê skaliegasreserwes sal tussen R35 miljard en R90 miljard kan bydra tot staatsinkomste, maar aktiviste gekant teen hidrobreking bevraagteken die onafhanklikheid van die studie. Selfs ‘n fraksie van die beraamde skalie-gas reserwes in die Karoo kan tot 700 000 permanente
Phosa pleit vir ekonomiese bevryding
Die ANC se tesourier-generaal Mathews Phosa het vir “ekonomiese vryheid” gepleit by die bekendstelling van die party se koffietafelboek “Eenheid in Diversiteit” in Durban Vrydag. “Ons moet op ‘n manier lei sodat ons geslag oor ‘n eeu van vandag sal sê politieke bevryding is gevolg deur ekonomiese bevryding,” het Phosa gesê. Die 12 leiers van
Malema se skorsing ‘n tragedie sê minister
Die uitsetting van Julius Malema uit die ANC is ‘n “politieke tragedie”, het sportminister Fikile Mbalula Vrydag gesê Hy het aan die SAUK se radionuus gesê: “Ek beskou dit as ‘n politieke tragedie vir almal van ons wat kom uit die geledere van die Jeugliga. Julius en sy generasie het werklik ‘n slag gely sonder
‘Ongehoorde barbaarsheid en brutaliteit’
‘n Swart Kongolese egpaar is skuldig bevind in ‘n Britse hof Donderdag van die moord op ‘n 15-jarige seun wat hulle van heksery beskuldig het. Hulle het hom erg geslaan en daarna in die bad verdrink. Eric Bikubi, 28, en Magalie Bamu, 29, albei oorspronklik van die Demokratiese Republiek van die Kongo, het die moord
Sint Petersburg vat gays vas
Die plaaslike parlement in Rusland se tweede grootste stad Sint Petersburg het Woensdag ‘n omstrede wet wat “homoseksuele propaganda” verbied, in weerwil van protes deur gayregtegroepe, deurgedruk. Die wet is in ‘n derde en finale lesing met 29 parlementariërs ten gunste en vyf daarteen, ingestem. Dit sal voortaan onwettig wees om “propaganda” onder minderjariges onder
OUT bekommerd oor gay-moorde
Minstens agt gay mans is in hul huise vermoor sedert 2010 in Gauteng, het die OUT-Lesbiese, Gay, biseksuele, en transgendergroep Donderdag gesê. Nie een van die gevalle is nog opgelos nie, sê OUT se direkteur, Dawie Nel in ‘n verklaring. Die groep het ‘n beroep op die polisie vir dringende optrede gedoen na aanleiding van
Manyi ondersoek vir buitebetaling
Die regeringswoordvoerder Jimmy Manyi word ondersoek vir die beweerde ontvangs van betaling vir werk buite sy regeringswerk, het die Staatsdienskommissie (SDK), Donderdag gesê. “Die SDK ondersoek tans die saak na die ontvangs van ‘n klagte oor beweerde oortredings van artikel 30 van die Staatsdienswet deur mnr. J. Manyi,” het woordvoerder Ricardo Mahlakanya in ‘n verklaring
