Ek weet hierdie onderwerp is seker om omstrede te wees. Laat ek dit dus van die begin af duidelik maak dat hierdie nie ‘n aanval op enige iemand se geloofsoortuigings is nie. Dit is eerder ‘n poging om sin te probeer maak van ‘n historiese verskynsel wat steeds telkens kop uitsteek, naamlik die uiterste vyandigheid van Engelse (en spesifiek Anglikaanse) Christene teenoor Boere en Afrikaners.
Dan Roodt het in ‘n vorige rubriek die punt geopper dat tragedies wat in die verlede oor die Afrikaner of Boer gekom het, dikwels die smerige vingerafdrukke van Engelse sendelinge gedra het. Daar was byvoorbeeld dikwels agterdog onder die Voortrekkers dat sendelinge die swart volkere doelbewus teen die Boere opgesweep het. Die sendeling aan die kraal van Dingaan het glo voorafkennis gehad oor die moord op Piet Retief, maar nagelaat om Retief te waarsku.

Lees verder: Die Pers Gevaar