Vigs-pasi?nte voltooi nie behandeling nie
Slegs sowat 60% van Afrikane wat MIV/vigs onder lede het, neem twee jaar nadat hulle met behandeling begin het nog hul medisyne. Teen daardie tyd is 40% van hierdie groep mense al dood en die res daag eenvoudig nie meer by klinieke op om hulle medisyne te kom haal en doktersafsprake na te kom nie.

Saterdag skree ons vir die Bokke
Brittanje se “trotse Moslems”
Tear gas, barricades, Swiss democracy
The Swiss proudly call their country the world’s most direct democracy. But a week before a general election, the political battle has become all too direct — complete with tear gas, burning barricades and street battles between police and anti-racism campaigners. "It was extraordinary," said Dinu Gautier, one of the protesters. "There were thousands of
Imperiale skemer
Die Verenigde State van Amerika was, tot onlangs, ’n selfversekerde reus wat geglo het dat hy sy wil op die res van die wêreld sonder teestand kan afdwing. Amerikaanse leiers het vas geglo aan Amerikaanse uitsonderlikheid – ’n byna Calvinistiese idee dat die VSA belas en verkose is om die wêreld se hoeder en leier te wees. Beide die liberale en konserwatiewe Amerikaanse leierskap het internasionale beleid ontwikkel met Amerikaanse uitsonderlikheid in gedagte. In dié opsig, het Amerikaanse leiers geglo, moet die VSA ’n regverdige en wyse leier en arbiter wees, wat ontwikkeling en maatskaplike vooruitgang elders ondersteun en wat aktief teen politieke ideologieë soos fascisme en kommunisme optree.

Taalkwessie by rugbyw?reldbeker
Die bekende Franse rugbyspeler, Sébastien Chabal, het geweier om ‘n vraag van ‘n joernalis in Engels aan te hoor. Op hierdie kort video kan duidelik gehoor word hoe Chabal op Engels sê: "Nee, ons is in Frankryk. Ons praat Frans." Engels is besig om die de facto rugbytaal te raak, want sowel Jake White as
‘The last thing Helmand needs’
Large numbers of US private military personnel are expected to arrive in Helmand, the focal point of British involvement in Afghanistan, as part of a new effort to promote reconstruction and development in the war-torn province. The US has contributed the largest sum to the new aid effort, over $200m. But British officials striving to
Dreadlocks approved in Zim schools
Zimbabwe’s supreme court has ordered a government school to re-admit an eight-year-old schoolboy who was expelled for wearing dreadlocks, his lawyer said. "The supreme court has ordered that the school be barred from refusing the boy entry into class or interfering with his education," lawyer Tafadzwa Mugabe told AFP. "This means schoolchildren can now wear
Min hoop vir laaste wit boere in Zim
Elf van Zimbabwe se laaste wit boere gaan tereg moet staan op ’n aanklag dat hulle die regering se uitsettingsbevele verontagsaam het. Hulle aansoek om op hulle plase aan te bly terwyl hulle hul hofsaak voorberei, is verlede Donderdag geweier.