Die Aksiegroep Colesberg, wat 'n stryd teen munisipale wanbestuur op die dorp voer, het gister die burgemeester en finansiële bestuurder vir minagting van die hof laat arresteer. Die inhegtenisname spruit uit 'n bevel nisi wat die aksiekgroep op 30 Junie 2009 teen die munisipaliteit, munisipale bestuurder, burgemeester en finansiële bestuurder bekom het.
Lees verder: Aksiegroep Colesberg laat burgemeester, finbestuurder arresteer
