Historici bring hulde aan Tienie van Schoor

Image

Oom Tienie van Schoor

Prof M.C.E. (Tienie) van Schoor, bekende historikus en outeur van talle boeke oor die geskiedenis van die Afrikaner en die Anglo-Boereoorlog, is Saterdagoggend 25 Julie in die ouderdom van 88 jaar in Kleinmond in sy slaap oorlede.

Image

Oom Tienie van Schoor

Prof M.C.E. (Tienie) van Schoor, bekende historikus en outeur van talle boeke oor die geskiedenis van die Afrikaner en die Anglo-Boereoorlog, is Saterdagoggend 25 Julie in die ouderdom van 88 jaar in Kleinmond in sy slaap oorlede.

Lees verder: Historici bring hulde aan Tienie van Schoor

Organiese kos ‘n foefie

Organiese voedsel hou geen gesondheidsvoordele in bo gewone kos nie, het 'n belangrike verslag wat Woensdag verskyn het, bevind. Navorsers van die London School of Hygiene & Tropical Medicine sê verbruikers betaal hoë pryse vir die sogenaamde gesondheidsvoordele wat 'n wêreldwye markaandeel van 'n geraamde $48 miljard in 2007 verseker het. 'n Sistematiese oorsig van

Lees verder: Organiese kos ‘n foefie

Fox-aanbieder noem Obama ‘rassis’

'n Aanbieder van die Amerikaanse nuusstasie Fox News het president Barack Obama op televisie 'n "rassis" genoem met 'n "diepgewortelde haat vir blankes". Aanbieder Glenn Beck het nie 'n goeie woord oor Obama te spreek nie. Beck sê die president het homself uitgespreek as iemand met 'n diepwortelde haat teenoor blankes en blanke kultuur. Hy

Lees verder: Fox-aanbieder noem Obama ‘rassis’

Staatsdiensstaking al hoe meer waarskynlik

Die regering het nog nie ’n mandaat vir ’n salarisaanbod op die tafel nie en staatsamptenare se salarisverhoging moes al op 1 Julie in werking getree het. Manie de Clercq, adjunkhoofbestuurder van die Public Servants’ Association, het gister gesê: "As dit teen dié trant aangaan, word die moontlikheid van ’n staatsdiensstaking al hoe groter." Ook

Lees verder: Staatsdiensstaking al hoe meer waarskynlik

Nigeri? vat Moslemsekte met geweld vas

Nigeriese soldate en polisielede het gister in dié noordelike stad van huis na huis gesoek na lede van ’n Islamitiese sekte wat verantwoordelik is vir botsings waarin meer as 150 mense dood is. Die sekte staan bekend as die Boko haram. “Boko” is ’n Hausa-woord vir “Westers” en “haram” is Arabies vir “verbode”. Lede van

Lees verder: Nigeri? vat Moslemsekte met geweld vas

Metropolisie help motors steel

Twee Tshwane-metropolisielede is saam met 'n motordief en nog ’n verdagte aangekeer, nadat een openlik saamgery het in die gesteelde motor. Die dief het doodluiters in 'n VW Golf wat pas afgelaai is by 'n handelaar in die Ooste van Pretoria geklim, dit aangeskakel en ’n paar meter weggery. Hy het daarna ’n sersant van

Lees verder: Metropolisie help motors steel

Nuwe polisiehoof is partydig s? opposisie

Sommige opposisiepartye het die aanstelling deur president Zuma van Bheki Cele as nasionale polisiekommissaris gekritiseer en gesê hy het geen misdaadbekampingsrekord om oor te spog nie. Daarbenewens voel hulle dat Cele net nog 'n politieke aanstelling is. Cele is tans die KwaZulu-Natalse LUR vir gemeenskapsveiligheid en -skakeling. Hy sal op 2 Augustus sy nuwe pos

Lees verder: Nuwe polisiehoof is partydig s? opposisie

Blus van Obama se webtuiste uit

Die Withuis het pas Obama se webtuiste herontwerp teen 'n bedrag van $18 mijoen, in die hoop om meer klikke te genereer. Maar die teen die huidige tempo en ondanks die nuwe baadjie is die webwerf tans so gewild soos dié van George W. Bush in die skemer van sy presidentskap. In Februarie 2009 was

Lees verder: Blus van Obama se webtuiste uit

‘n Beeld uit klip

Mfiti Al het Zimbabwe nie meer hul eie geldeenheid nie, en is die tabakplase so te sê tot niet, het hulle darem nog 'n uitvoerproduk wat toeriste in die Kaap gaande het: Beelde uit klip. Die swaar klipskulpture word selfs op die internet bemark. Elke beeld is uniek omdat elke harde klip waaruit dit gebeeld

Lees verder: ‘n Beeld uit klip