Pierre de Vos klink deesdae vir my of hy die soort van afskuwelike sielshartseer ervaar wat die Hexvallei se werkers teister na ‘n uitmergelende dag se geswoeg, waar hy sy buurman verwurg het, sy vrou hospitaalryp geslaan het, die verkragte baba in die vuur gegooi het, en dan die enigste kas in sy armoedige, rookgevulde plakkersgehuggie oopgemaak het om te ontdek
Liberalisme in sy laaste stuiptrekkings?
Net gister ontvang ek ‘n vonkpos rakende ‘n artikel wat geskryf is deur Prof. Herman Gillomee gedateer 3 November 2014 waarin hy die Marxistiese ANC regering van “raad” voorsien hoe om die ekonomie weer in die regte rigting te trek. Hy bepleit ‘n meer inklusiewe vorm van regering maar maak sekere aannames rakende regimeverandering en die redes
DA kla oor EFF se swaar straf
Die Parlement se Komitee oor Bevoegdhede en Voorregte het die verslag aanvaar wat strafmaatreëls aanbeveel teen 20 EFF-parlementslede. Die DA maak egter beswaar teen die verslag én die strafmaatreëls. DA-lid van die komitee, Annelie Lotriet, sê die rede waarom die DA die aanvaarding van die verslag en die strafmaatreëls teenstaan, is omdat daar soveel gebreke
Sankariste bedreig VSA-greep op Burkina Faso
Na ‘n gewilde opstand in Burkina Faso teen die jarelange diktator Blaise Compaore wat 27 jaar aan bewind gebly het ondersteun deur die Verenigde State en Frankryk, moes president Barack Obama vinnig beweeg om die VSA se teenstanders in dié land skaakmat te stel. Die Withuis moet verseker dat lojaliste van Compaore se vermoorde voorganger, Thomas Sankara, nie
Die ANC het in 2003 ‘alternatief’ vir plaasveiligheid belowe
Die oudste kommando in die land, Soutpansberg Kommando, is op 28 Augustus 2005 finaal ontbind tydens ‘n openbare parade. Dr. Phillip Venter het tydens die parade ook vir die laaste keer as Kapelaan van die kommando gepreek, waarna die vaandel neergelê is. In Februarie 2003 het die regering die eerste keer aankondiging dat die land se
Lees verder: Die ANC het in 2003 ‘alternatief’ vir plaasveiligheid belowe
Vermeende swart plaasaanvaller voor
Die vermeende swart moordenaar wat daarvan aangekla word dat hy ‘n 69-jarige boer vermoor en ‘n minderjarige meisie verkrag het, het vlugtig verskyn. Die borgtogaansoek in die landdroshof op Odendaalsrus is tot 21 November uitgestel. Die polisiewoordvoerder, Stephen Thakeng sê van die 31-jarige verdagte, Pule Motsamai word aangekla van moord, verkragting en huisroof. Die verdagte en sy medepligtiges
Twee swart boere vas vir veediefstal
Twee swart boere het Maandag in die Excelsior-landdroshof in Ladybrand, Vrystaat, in die hof verskyn op aanklag van veediefstal. “Lazarus Thekiso (61) en Petrus Sithole (61) is Saterdagaand voor middernag in hegtenis geneem toe hulle met sewe skape betrap is en nie bewys van eienaarskap van die vee kon lewer nie,” het sers. Martin Xuma, woordvoerder van
Bok van Blerk-fliek in VSA vrygestel
Die Suid-Afrikaanse rolprent, Leading Lady, waarin die Afrikaanse sanger, Bok van Blerk ‘n rol vertolk, gaan in die VSA vrygestel word. Starburst Promotion sê die sukses van die rolprent by die Seattle internasionale filmfees het daartoe gelei dat die Amerikaanse regte verkry is, het RSG berig. Die regisseurs van die rolprent, wat op 28 November
Cosatu moet geskille intern besleg sê ANC
Die ANC se sekretaris-generaal Gwede Mantashe het in Johannesburg aan die media gesê Cosatu behoort onderlinge geskille intern by te lê. Hy het gesê die vakbondfederasie moet nie in die openbaar verskille probeer besleg nie. Cosatu het Numsa die naweek geskors. Mantashe het Cosatu-vakbonde se reg erken om aan te dring op ‘n spesiale kongres, maar
Swart ma martel kind dood
‘n Swart ma van Mpumalanga is Maandag in Nelspruit skuldig bevind aan sy moord nadat sy haar driejarige kind só erg aangerand het dat sy lewer gebars het, Mawanda Nokwanda Matsebula (23) van Barberton is skuldig bevind aan kinderverwaarlosing en moord, het Sapa berig. Sy is in Oktober 2010 in hegtenis geneem ná Siphosethu Mhlanga se dood. Matsebula het
