Suid-Afrika se krieketafrigter, Mickey Arthur, het bedank,het die SABC Dinsdag berig. Arthur het sy bedanking net vier dae voordat die span an Indië vertrek, aangekondig. Die uitsaaier sê daar was spekulasie dat die afrigter bedank het as gevolg van ‘n algehele breuk in die verhouding tussen hom en die span se kaptein Graeme Smith. Daar
Onderdrukking en die eksodus-motief in Afrikaner-bevryding
Daar word opgemerk dat die debat rondom Afrikanerbevryding buite die raamwerk van ‘n eksodusmotief of bevrydingsteologie deur die verskillende debatvoerders gedoen word. As die Afrikaner gesien word as ‘n blote konglomeraat van individue in dieselfde land wat toevallig Afrikaans praat en dieselfde kultuur deel, dan is die politieke uitkomste anders en dan val die eksodusmotief
Lees verder: Onderdrukking en die eksodus-motief in Afrikaner-bevryding
Nuwe strategieë nodig vir Afrikanersukses
“Afrikaners het telkens in die verlede sukses bereik waar hulle op militêre, politieke en kulturele terrein hulle strategieë by nuwe omstandighede aangepas het. Daarteenoor het mislukkings gevolg waar ou metodes op nuwe omstandighede toegepas is,” volgens dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier en adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye. Dr. Mulder het die naweek by Spioenkop
Jong kommuniste ‘blaas rassehaat aan’
“‘n Memorandum wat die Jong Kommuniste Liga van Suid-Afrika Vrydag (22/01/10) in Christiana aan die Provinsiale Onderwysdepartement oorhandig het, getuig van rassehaat en onkunde oor die Grondwet van Suid-Afrika. Om in die memorandum te vra dat Afrikaans in alle openbare skole verbied moet word en dat Engels die onderrigtaal moet wees, is ‘n miskenning van
e-tv vandag in die hof
Die twee e-tv joernaliste wat tans gedagvaar word, sal vanoggend in die Johannesburgse-landdroshof verskyn, het ‘n woordvoerder gesê. Ben Said, nuusredakteur en Mpho Lakaje, verslaggewer, wou nie die identiteite, adresse of kontakbesonderhede van die vermeende misdadigers waarmee hulle onlangs onderhoude gevoer het, aan die polisie verskaf nie. Hulle wou ook nie hul onverwerkte beeldmateriaal van
Afrikaners se vryheid van keuse
{jathumbnail off} хорватия отелилобановский александр дети
Juliaanse ‘logika’
“Ek het gekom, ek het gesien en ek het ‘n verskriklike klomp bollie kwytgeraak.” Aan die woord by die Kovsiekampus was Suid-Afrika se kroonprins en de facto premier, mnr. Bitterbang Bibberbeentjies Malema. Die geleentheid ‘n saamtrek van Kosviestudente uit die Sasco-ANC-jeugliga-verdampkring. Normaalweg meen ek, Blik Oor, dit is beter om Bitterbang (‘n hele R300 000
Vrystaatse boer keelafgesny
’n Vrystaatse boer, Ernest Giefeke, is vroeg Saterdagoggend aangeval en na bewering deur drie mans op sy plaas in Ficksburg vermoor, het Beeld berig. Hy het sy diere en plante gaan water gee toe hy deur die swart mans oorval is, het die polisie gesê. Die voorval het vroeg Saterdagoggend op die plaas Goeiehoop plaasgevind. Giefeke
Negentienjarige duik na sy dood
’n Negentienjarige het Sondag in die swembad van die Cedara Landboukollege buite Howick verdrink, olgens paramedici in KwaZulu-Natal. “Die man was saam met sy vriende toe die voorval plaasgevind het,” het Derrick Banks, ’n ER24- woordvoerder gesê. “Die man het van ’n duikplank in die swembad geduik, maar het glo met sy kop teen die
Vliegtuig stort in see
‘n Ethiopiese vliegtuig het vroeg Maandag in die see neergestort, kort nadat dit vanaf die Beiroet-lughawe opgestyg het, het ‘n beampte van die lughawe gesê. Die vliegtuig het suid van Beiroet geval. Slegte weerstoestande kon moontlik tot die ongeluk bygedra het, het die beampte gesê. бардолино италия вино красное сухоедепутат лобановский
