Gaan die uitslag van die Nederlandse verkiesing België se einde verhaas?

 Die Nederlanders het hul kruisies getrek – of ‘n “skrale “ 74 % van die kiesers Die sterkste party voor die verkiesing, die Christen-Demokratiese Appèl (CDA), het sleg teruggesak. Saam met hom het die ChristenUnie (CU) steun verloor. Beteken dit die Christen-demokrate is op pad uit in ‘n streek waar dit lank ‘n sterk krag

Lees verder: Gaan die uitslag van die Nederlandse verkiesing België se einde verhaas?

Swartmagvuis oor die kalbasstadion

Die openingseremonie van die wêreldsokkerbeker in Johannesburg het beklemtoon dat Suid-Afrika ‘n swart land met ‘n Afrikakultuur is. Op die televisie is ‘n gebalde swartmagvuis herhaaldelik getoon om die politieke boodskap van die wêreldbeker oor te dra, naamlik swart oorheersing. Enige sprake dat die Westerse en Afrikanerkultuur ook bygedra het om Suid-Afrika te skep, was

Lees verder: Swartmagvuis oor die kalbasstadion

Die donkie is ‘n wonnerlike ding

Nee, dis nie die *&^%sem hier naby se gefufuzela-blaas al die heel oggend wat my aan ‘n donkie laat dink nie. ‘n Donkie se hartverskeurende gebalk is musiek in die ore vergeleke met ‘n “beruchte blaastoeter” soos die Nederlandse pers die *&^ noem. Nee, oudste bel van die wildsplaas af waar hy die vakansie werk.

Lees verder: Die donkie is ‘n wonnerlike ding

Op die oorkantste pawiljoen

Vanoggend, met iemand wat knaend ‘n fufuzela iewers in die omgewing blaas, aanhoudend en irriterend blaas, het ek al twee e-posse gekry waarin ek aangespreek word oor my negatiewe nuuskommentaar van vanoggend. Ek moet my swaarmoedigheid los, en saam fees vier. Die land verdien dit, en so aan. My gedagtes gaan terug na my kleintydse

Lees verder: Op die oorkantste pawiljoen

Fiel iet, iet is hea!

Uiteindelik is hierdie stukkie kruppel Engels wat irriterend in Afrikaanse en andertalige advertensies gebruik is, nou die realiteit. Terwyl sokkereuforie oor die land spoel, voel ‘n groeiende aantal buitelandse besoekers, waaronder joernaliste, dit ongelukkig ook op ‘n ander manier aan hul basse. Die stroom berigte oor besoekers wat beroof en besteel word – sommiges sommer

Lees verder: Fiel iet, iet is hea!

Rooi tapyt vir Mugabe by SWB

Die Zimbabwiese president Robert Mugabe gaan een van ongeveer 20 staatshoofde uit Afrika wees wat vanmiddag se openingswedstryd van die wêreldsokkerbeker gaan bywoon, het die regering gister aangekondig. Mugabe is onderworpe aan ‘n reisverbod na die Europese Unie en die Verenigde State, maar Suid-Afrika het besluit om hom tesame met elke ander staatshoof vir die

Lees verder: Rooi tapyt vir Mugabe by SWB

Verloor kan tot swart geweld lei

Ek het gister met ‘n gematigde en welsprekende  swart werker by ‘n groot winkel in Johannesburg oor vanmiddag se sokker gesels en hy het my ondubbelsinnig gewaarsku oor lelike dinge wat gaan gebeur indien Bafana teen Meksiko verloor. Hy het duidelik sy oor op die grond. Dis glashelder dat die geweldige WB-“hype” sy tol kan

Lees verder: Verloor kan tot swart geweld lei

Wallonië word gesog by Franse

Enkele dae voor die Belgiese algemene verkiesing het ‘n peiling aan die lig gebring dat 66 persent van die Franse Wallonië by Frankryk wil inlyf, sou België ná die komende verkiesing uitmekaar spat. De Standaard haal syfers van ‘n peiling aan wat in die koerant, France-Soir gepubliseer is.  In 2007 was nog net iets meer

Lees verder: Wallonië word gesog by Franse