Gekoring agter die stuurwiel

Die Wes-Kaapse departement van vervoer het pas die kwessie van dronkbestuur, en die probleme wat dit teweeg bring, onder die aandag gebring. Sover vanjaar is 2 000 mense in dié provinsie vir dronkbestuur gearresteer, waarvan 96 die afgelope naweek. Altesaam 296 mense het dié jaar reeds op die provinsie se paaie die lewe gelaat, terwyl

Lees verder: Gekoring agter die stuurwiel

Die vreemde geval Bees Roux

Daar is ‘n groot, groot slang in die gras met die vermeende aanval op die metropolisielid deur die Blou Bul-speler, Bees Roux. Schoemanstraat in Pretoria, vir diegene wat nie weet nie, is ‘n eenrigting van wes na oos weg van die middestad. Roux is op die hoek van Festival- en Schoemanstraat voorgekeer agv beweerde dronkbestuur.

Lees verder: Die vreemde geval Bees Roux

Vrae rondom Bees Roux

‘n Bloubul-rugbyspeler is gister R100 000 borgtog toegestaan deur die Pretoriase distrikshof, nadat hy na bewering ‘n metropolisieman doodgeslaan het. Stephanus Jacobus “Bees” Roux het die naweek in die tronk deurgebring nadat hy Vrydag in hegtenis geneem is ná die moord op die Pretoriase metropolisiebeampte Ntshimane Johannes Mogale, 38. Hy is van plan om onskuldig

Lees verder: Vrae rondom Bees Roux

Regering verhoog loonaanbod

Suid-Afrika se regering het ‘n nuwe loonaanbod aan stakende staatsamptenare ingedien, het die minister vir staatsdiens en administrasie Richard Baloyi se woordvoerder, vandag gesê. “‘n Konsepkikkingsooreenkoms van 7,5% en R800 [maandelikse] behuisingstoelae is op die tafel,” het Dumisani Nkwamba aan die SAUK-radio gesê. Die regering het sy loonaanbieding aan vakbonde verhoog wat 1 300 000

Lees verder: Regering verhoog loonaanbod

Koppestamp van ideologie en nasionalisme

Uit die opskrif sou maklik afgelei kon word hierdie kommentaar handel oor Suid-Afrika. Dit is egter België wat aan die bod kom. België sukkel steeds om ‘n regering te vorm, lank nadat die Belge verkiesing gehou het. Die party wat die grootste vordering gemaak het, die N-VA, is ‘n Vlaamse party wat hom vir die

Lees verder: Koppestamp van ideologie en nasionalisme

Zuma gryp in by staking

Die Suid-Afrikaanse president Jacob Zuma het gesê ministers moet onmiddellik onderhandel oor ‘n openbaresektorstaking en verwag dat beide die regering en vakbonde moet toegee, het sy woordvoerder gister gesê. Tot dusver het die regering gesê dat hy kan nie bekostig om aan die eis vir salaristoenames van meer as dubbel die inflasiekoers toe te gee

Lees verder: Zuma gryp in by staking

Is die staking deel van ‘n rewolusie of eerder anargie?

Die Potchefstroomse akademikus, prof. André Duvenhage,  verwys gereeld na die ANC se program van ‘n nasionale demokratiese rewolusie. Hy meen ook dat denkraamwerk hieragter in werklikheid in stryd is met baie van die wese en voortbestaan van die grondwet. Die burgerregteorganisasie, Afriforum wat gereeld deur hofsake orde bring, is onder meer ook as vyand van

Lees verder: Is die staking deel van ‘n rewolusie of eerder anargie?

Godsdienstige lewe tydens die Groot Trek

Op enkele uitsonderinge na het die predikante van die NG Kerk die trek afgekeur omdat hulle bang was dat die trekkers sou verwilder, maar veral omdat die trek opstand teen die wettige owerheid was. So het die Sinode van 1837, waarvan die meerderheid Afrikaners was, in ‘n herderlike brief die deelname van soveel lidmate aan

Lees verder: Godsdienstige lewe tydens die Groot Trek

De Klerk poog om sy aansien te red

FW de Klerk se verraad teenoor die Afrikanervolk het absuluut geen einde nie , soos blyk uit vandeesweek se onderhoud met hom, Verraaier? Daai naam pla hom nie. Met die land op die punt van anargie en totale verval poog hy weereens om in te gryp en nogmaals die Afrikaner te probeer misbruik om die swart

Lees verder: De Klerk poog om sy aansien te red

Malema wil grond onteien

Grondeienaars wat bedrae tydens onteiening weier se grond behoort sonder betaling weggeneem te word, het die ANC-jeugliga se leier, Julius Malema, vandag gesê. “Gewillige verkoper, gewillige koper werk nie, Swart Ekonomiese Bemagtiging werk nie,” het Malema aan die Mail & Guardian gesê op ‘n vraag wat die ANCYL daarmee bedoel as hy sê dat leiers 

Lees verder: Malema wil grond onteien