Die doel van hierdie rubriek is om breë riglyne te ontwerp vir die bestuur van multi-samelewings. Die artikel veronderstel dus dat die liberaal-demokratiese model vir multi-samelewings uitgedien is. Multi-samelewings verwys na samelewings wat gekenmerk word deur: * ‘n ontwikkelingsprobleem (ryk, arm) * ideologiese konflikte (Sosialisme versus kapitalisme, versusnie-kapitalistiese vryemark ekonomiese stelsel), * ‘n onderliggende beskawingskonflik
Lees verder: ‘n Alternatiewe politieke stelsel vir multi-samelewings
