Die Engelse graafskap van Midsomer is ‘n plattelandse, skilderagtige, groen landskap en heeltemal wit. Dit is ook fiktief, die agtergrond vir “Midsomer Murders,” ‘n TV-reeks, wat reeds 14 jaar loop, met ‘n bestendige dieet van gewelddadige misdade in die boomryke lane en dorpe, elk opgelos deur die goedige Hoofinspekteur Tom Barnaby. Nou is Midsomer se
SAners in Japan na veiligheid geskuif
Die Suid-Afrikaanse regering het 10 uitruilstudente vanaf Sendai na Tokio geskuif as voorsorgmaatreël vir die kernramp wat in Fukushima dreig, het die departement van buitelandse sake Dinsdag gesê. “Die studente is veilig, maar word nou na Tokio geskuif as ‘n voorsorgmaatreël ná die ontploffing Dinsdagoggend by die kernkragaanleg,” het Clayson Monyela, departementele woordvoerder, gesê. Die
Kameroen skakel Twitter af
Die Kameroense regering het ‘n selfoondiensverskaffer gevra om sy Twitter-diens vir “veiligheidsredes” op te skort, het ‘n mediawaghondaktivis Dinsdag gesê. MTN in Kameroen, een van dié land se drie selfoon-diensverskaffers, het toegang to die mikroboodskapwebwerf afgesit nadat hy ‘n versoek van die regering gekry het, het Mohamed Keita, van die Komitee om Joernaliste te Beskerm,
Koeberg sal hou
Eskom het LUR’re Dinsdag verseker dat Koebergkernkragstasie digby Kaapstad ontwerp is om aardbewings sowel as tsoenami’s te weerstaan. Volgens Kannan Lakmeeharam, besturende direkteur van Eskom se bedryfs- en beplanningsafdeling, is die ontwerp van Koeberg se twee reaktors meer gevorderd as die van Japan se Fukushima-aanleg. ‘n Reuse-kernkragkrisis heers by Fukushima ná die 8.9-aardbewing wat Japan
Saoedi’s vat Bahrein vas
Meer as 1 000 soldate van Saoedi-Arabië is in Bahrein waar teen-regering betogings al vir meer as ‘n maand aanhou, het ‘n Saoedi-beampte Maandag gesê. Betogers het Manama se sentrale sakedeel oorgeneem. Die Saoedi-troepe is Sondag na Bahrein as deel van die Golf-lande se gesamentlike Peninsula Beskermingsmag. Die intervensie is gereël omdat daar geen reaksie
Internetnuus steek koerante verby
Die persentasie van mense wat nuus ten minste drie keer ‘n week aanlyn kry, het koerante vir die eerste keer oortref. Die vinnige groei van slimfone en elektroniese tablette maak die internet ‘n gunsteling vir mense wat nuus lees sê ‘n verslag. Aanlynnuus het toegeneem met 17 persent verlede jaar vanaf die vorige jaar, sê
Japan: Risiko vir radioaktiewe uitstraling ‘hoog’
Japan se kernkrisis het Dinsdag dramaties verdiep. Terwyl veiligheidsamptenare desperaat probeer het om die ramp te voorkom, het die regering gesê radioaktiewe materiaal lek uit reaktors en kan ‘n “impak op menslike gesondheid” hê. Hulle het ook aangedui dat die risiko van meer lekkasies “baie hoog” is. In ‘n nasionale televisieverklaring, het Japan se eerste
Lees verder: Japan: Risiko vir radioaktiewe uitstraling ‘hoog’
Nog haatspraak en rassisme
SADOU-voorsitter, Moss Senye, se haatspraak en rassisme teenoor me. Barbara Creecy, Gautengse LUR vir onderwys, spesifiek en wit mense in die algemeen. Die party gaan die Menseregtekommissie vra om die gedrag te ondersoek vir verdere optrede,” het adv. Anton Alberts, VF Plus-parlementêre woordvoerder oor basiese onderwys, gesê. Senye het Creecy verlede week ‘n “wit tiran
Manuel op dun ys
‘n Beleërde Trevor Manuel, wat blykbaar in die ANC gemarginaliseer word na aanleiding van sy aanval teen die regeringswoordvoerder Jimmy Manyi, staar ‘n verdere terugslag in die gesig. The Wall Street Journal (WSJ) het Manuel hierdie week aangehaal waar hy bitsig uitvaar teen die Zuma’s. Manuel, die hoof van die Nasionale Beplanningskommissie, het gesê die
Golf van verwoesting
справка для выездаФильчаков прокурор
