‘n Ondersoek na ‘n plakker op ‘n polisiebakkie met die woorde “You can run but you will die tired” (“Jy kan weghardloop, maar jy sal moeg sterf”), is geloodsr, het The Star Maandag berig. Brig. Thulani Ngubane, woordvoerder vir die polisie in die Noordwes, het sy skok uitgespreek oor die plakker, wat glo ook ‘n
Worcester se vredestrein
Gestel etniese groep A is getals- en persentasiegewys meer tot misdaad geneig as groep B; dalk nie net plaaslik nie, maar dwarsoor die wêreld. Wat kan gedoen word om groep A se beeld te verbeter? Die aangewese weg is om groep A in sy eie en in die openbare belang daadwerklik te hervorm. Dit sou
Die helfte van SA se water gemors, gesteel
Byna 50 persent van die land se kraanwater word gesteel, vermors of lek eenvoudig weg elke jaar in Suid-Afrika, die 30ste droogste land in die wêreld. Rekordhouding en water-meting is so swak dat sommige munisipaliteite nie eens weet hoeveel water hulle gebruik nie, volgens ‘n nuwe verslag wat in opdrag van die Waternavorsingskommissie gedoen is.
Skryfster sê ouers was nie ‘wit rassiste’ wat aanval verdien
Blykbaar verdien wit rassiste om aangeval en gemartel te word. Die skryfster Riana Scheepers, sê haar ouers wat deur vier swartes aangerand is, is nie “wit rassiste” wat verdien om aangeval te word nie. “My ma en pa was nie twee rassiste wat in ‘n wit toring gesit het nie,” sê Scheepers. Haar bejaarde ouers,
Lees verder: Skryfster sê ouers was nie ‘wit rassiste’ wat aanval verdien
Swartes ‘kwaad’ vir ANC
Die leier van Cope, Moshiuoa Lekota, het gesê swart gemeenskappe is kwaad vir die ANC. RSG berig dat Lekota Saterdag in Kaapstad by ‘n konferensie van die FW de Klerk-stigting ‘n beroep op kiesers gedoen het om aanstaande jaar in groot getalle te stem om die ANC uit die kussings te lig. Tydens die vorige
Korrupsienes in Gesondheidsdepartement oopgevlek
Grootskaalse korrupsie in die Oos-Kaapse gesondheidsdepartment is ontbloot, het RSG Sondag berig. Volgens ‘n forensiese oudit wat deur die premier en die LUR aangevra is, is meer as 8 000 werknemers van die departement, direkteure van maatskappye en is 929 gelys as verskaffers. Uit die meer as 8 000 werknemers, het 235 betalings van R42,8
Lees verder: Korrupsienes in Gesondheidsdepartement oopgevlek
ANC-Alliansie gaan kook in eie Eksdompot!
Vir 15 jaar, vanaf 1994 tot 2008, was daar geen groot ekonomiese druk op die ANC-regering nie. Vanaf 2013 tot 2027, gaan die huidige ekonomiese druk egter nie wyk nie, maar teen Nkandla eskaleer. Vir die volgende 15 jaar kan die Suid-Afrikaanse ekonomie net nie vinnig genoeg groei nie. Pleks van ekonomiese groei groter as
Luyt se afsterwe ‘n groot verlies
Dr. Louis Luyt se dood is ‘n groot verlies vir Suid-Afrika. As sakeman, rugbyadministrateur, Afrikanerleier en politikus het hy deurslaggewende bydraes gemaak. Dr. Luyt het ‘n reuse rol in Suid-Afrikaanse rugby gespeel tydens die belangrike oorgangstydperk na 1994. Hy het veral nooit die nodige erkenning gekry vir sy belangrike bydrae tot die groot sukses van
Afrikanervryheid
“Sonder ‘n eie taal, kultuur en identiteit, is enige praatjies oor selfbeskikking, eie skole, universiteite en ander instellings, selfs grondgebied, doodgebore”. Dit is die mening van dr Dan Roodt soos weergegee in die laaste Praag-nuusbrief. Die werk van dr Roodt en Praag is prysenswaardig. Daar is egter ander perspektiewe ten opsigte van die Praag stem
Sampie Terreblanche se distopie
Koeranttitels word deur sinici gestereotipeer as “Die Waarheid”. In werklikheid word iedere koerant gekenmerk deur sy voor- en afkeure. Eerstens vind dit uitdrukking in wat gepubliseer word en ook in wat nie gepubliseer word nie. Tweedens blyk voor- en afkeure uit die manier waarop ‘n berig gepubliseer word: die prominensie (plek en omvang), opskrif, aanbiedingstyl,
