Zama Khumalo het aan sy 493 Facebook-vriende vertel dat hy uitnodigings sal uitstuur om ‘n “Big Black Braai” te vier omdat 42 wit kinders dood is toe hul skoolbus in die Westdene-dam in 1985 omgeslaan het. Khumalo, 24, wat die bevordering van ‘n “swart meerderwaardigheidskompleks” voorstaan, het gesê die braai sal gehou word op die
CIA se onwettige tronke oopgevlek, SA ook deel
Die CIA het ‘n wêreldwye program van stapel gestuur na 9/11 om vermeende lede van Al-Kaïda aan te hou sonder verhoor en te martel. Suid-Afrika was onder dié wat hul samewerking verleen het met die onwettige aanhouding en uitlewering van beweerde terroriste. Ten minste 54 lande het aan die onwettige program deelgeneem en 136 mense
Iran, P5+1 vergader oor kernprogram in Kazakstan
Iran sal samesprekinge oor sy omstrede kernprogram op 26 Februarie in Kazakstan bywoon, het die land se kernonderhandelaar, Saeed Jalili, Dinsdag in ‘n verklaring bekend gemaak. Die besluit is tydens ‘n telefoniese gesprek tussen Jalili en Catherine Ashton, die Europese Unie se buitelandse beleidshoof, geneem, volgens die Irna-nuusagentskap. Ashton verteenwoordig die sogenaamde P5+1-groep wat die
Lees verder: Iran, P5+1 vergader oor kernprogram in Kazakstan
SA sal Eskom-verhogings moet aanvaar, sê Solidariteit
Suid-Afrikaners het geen ander keuse as om Eskom se vyfjaar-tariefverhoging te aanvaar nie, het die vakbond Solidariteit Dinsdag gesê. Paul Joubert, ‘n navorser, het gesê die monopolistiese struktuur van die elektrisiteitsmark maak dit amper onmoontlik om te bepaal of die pryse waarop Eskom se energiereguleerder ooreengekom het, geskik sal wees. Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika
Lees verder: SA sal Eskom-verhogings moet aanvaar, sê Solidariteit
ANC verwelkom minimum loon
Die ANC het die nuwe minimum loonaankondiging vir plaaswerkers Dinsdag verwelkom. “Hierdie nuwe aanbod sal baie help om te verseker dat armoede in die plaasgemeenskap uitgeroei word en dat sosio-ekonomiese toestande verbeter,” het Jackson Mthembu, woordvoerder vir die ANC, gesê. Mildred Oliphant, die minister van arbeid, het Maandag aangekondig dat die nuwe minimum loon vir
Plaas loonbeslissing op ys, vra TLU
Tydens TLU SA se dagbestuur is daar indringend besin oor die gevolge van die pas aangekondigde minimum lone deur die Minister van Arbeid. TLU SA is van mening dat landbou hierdie lone nie kan bekostig nie, en dat die Minister moontlik bepaalde perke oorskry het met haar beslissing. Daar was ‘n reeds ooreengekome sektorale vasstelling
Geen sekuriteit by SA se grootste Vlootbasis nie
Die algehele gebrek aan sekuriteit by die Vlootbasis in Simonstad, het ‘n nuuskierige stapper en sy kamera tot teenaan die duikbote gelei waar hy aan een geraak het en lustig foto’s geneem het van die hele opset. Die man wat nie sy naam genoem wou hê nie, sê hy het verby die verlate ingang gestap,
Lees verder: Geen sekuriteit by SA se grootste Vlootbasis nie
Skildery uit asblik haal R55 700
‘n Skilder van die Bluff in Durban deur die gevierde Kaapse kunstenares Ruth Prowse is gisteraand vir R55 700 deur Strauss en kie tydens ‘n veiling verkoop, nadat die skildery vroeër in ‘n asblik in ‘n Karoodorp gevind is. Die skildery was deel van 102 items wat miljoene rand verdien het. Van die hoogtepunte tydens
Kos vir vet Suid-Afrikaners duurder na minimumloonaankondiging
Die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) het bevind dat R105 die naaste aanbod is wat minimumlone betref, om werksverliese in die landbousektor te vermy. Arbeiders het voorheen R150 geëis. Agri SA het egter gewaarsku dat tot 100 000 werkgeleenthede verlore kan gaan. Suid-Afrikaanse verbruikers sal hulself dus moet regmaak vir aansienlike stygings in kospryse
Lees verder: Kos vir vet Suid-Afrikaners duurder na minimumloonaankondiging
Twee met plofstof betrap
Twee mans is in die suide van Johannesburg in hegtenis geneem ná plofstof na bewering in hulle besit gevind is, het die metropolisie Maandag gesê. Metropolisiebeamptes het volgens hoofsupt. Wayne Minnaar glo Sondag ‘n wenk ontvang dat twee mans in ‘n wit Hyundai op pad was om ‘n OTM in Sebokeng op te blaas. ‘n
