Met die Bulle se huidige opmars na die Super 14 het lawwe Lulu Pretoria se naam stilletjies na Tshwane probeer verander – ‘n stap wat, voorlopig minstens, omgekeer is. Met die oë van die wêreld nou, op die vooraand van die Fifa-toernooi vierkantig op die land, word ‘n ANC-jeugliga-voorlegging oor die nasionalisering van myne en
Minister sê georganiseerde landbou stryd aan oor grondhervorming
Dit lyk asof georganiseerde landbou hom nou weer in dieselfde spanningsbootjie met die minister van landbou, Tina Joemat-Pettersson, gaan bevind as in die dae van Lulu Xinwana en Dirk du Toit. Die minister het pas via ‘n artikel in Rapport die wittebrood met georganiseerde landbou opgeskort. Dit is egter haar begrip oor feite en verdigsels
Lees verder: Minister sê georganiseerde landbou stryd aan oor grondhervorming
Malema belowe nasionalisering
Die Burger berig dat die nasionalisering van myne, banke en groot nywerhede op die ANC se agenda is, volgens Julius Malema, “Ék sit op die ANC se nasionale uitvoerende komitee, en nasionalisering is op die ANC se agenda – ek sal weet, ” het die ANC–jeugleier gesê. Die ryk De Beers-diamantgroep van die Oppenheimer-familie is
M&G krabbel terug oor Moslemspotprent
Die Mail & Guardian het die aftog geblaas oor ‘n spotprent van die profeet Mohammed wat verlede Vrydag in die koerant afgedruk is en groot woede ontlok het van die Moslemgemeenskap. Die weekblad het aanvanklik by monde van die redakteur Nic Dawes gesê hulle staan by die spotprent. Hy het gesê hy sal nie om
Iemand gaan wins uit die Fifa-wêreldbeker maak – al is dit dalk nie SA nie
Solank hul manne in Oranje wen,so lank gaan die Nederlandse ekonomie baat by die Fifa-wêreldsokkerbeker. So flink verkoop aandenkings in Nederland – selfs vuvuzelas, dat elke Nederlander gemiddeld 47 euro’s “wins” gaan maak – ‘n totaal van 600 miljoen euro’s wat regstreeks en onregstreeks in die Nederlandse ekonomie in omloop kom. Solank hul span wen.
Lees verder: Iemand gaan wins uit die Fifa-wêreldbeker maak – al is dit dalk nie SA nie
Obama stuur nog 1 200 soldate na die Meksikaanse grens
Pres. Barack Obama van die VSA het Republikeinse druk om ter beveiliging meer soldate na die Amerikaans / Meksikaanse grens voorgespring deur 1 200 soldate na die grens te stuur. Hoewel dit met strenger immigrasiewetgewing van die deelstaat Arizona saamval, lyk dit of dit amptelik gemik word teen dwelmsmokkelary oor die grens. Trouens, Obama het
Lees verder: Obama stuur nog 1 200 soldate na die Meksikaanse grens
Siek en sat vir eensydige versoening
Dankie tog dat Praag nie deelneem aan die nasiebou-twak wat Bloubulrugby alweer op ons losgelaat het nie. Die Bulle maak hulle geld uit korporatiewe kliënte se blokbesprekings en daardie ouens speel vir SEB en RA. Dis geen wonder dat die bloues nou in Soweto so lekker speel nie. Geld praat darem hard! Vanoggend was RSG
Jesus het opgestaan! Maar hoe?
Dit woel in kerklike kringe. Rapport (23 Mei 2010) lewer verslag dat “Amerikaanse teoloë ‘kom kerk in SA help red’ met debatte”, oor ondermeer die opstanding. Op die Pretoriabyeenkoms argumenteer die Amerikaners dat “Bybelskrywers se verslae oor die opstanding aan die vereistes van betroubare geskiedskrywings voldoen”. Oor die vermeende wetenskaplike benadering van die Amerikaanse fundamentaliste
Kom uhuru nader?
детямДанильченко Юрий Брониславович Харьков
Die regte Suid-Afrika
Op die vooraand van die Fifa-wêreldbeker word verskillende gesigte van Suid-Afrika voorgehou. Aan die een kant word ‘n beeld voorgehou van ‘n skoon en parate Suid-Afrika wat gereed is om die skouspel aan te bied. Groot gewag word gemaak van hoe gul die Bulle se rugby-ondersteuners in Soweto ontvang word… As veiligheidsrisiko word Suid-Afrika nou
