Die VSA se State Department het ‘n waarskuwing uitgereik dat reisende Amerikaanse burgers na Suid-Afrika vir die Wêreldbeker met die gevaar van terrorisme en misdaad te kampe het. “Daar is ‘n groter risiko dat ekstremistiese groepe terreur in Suid-Afrika in die nabye toekoms kan pleeg,” het die departement in ‘n waarskuwing Donderdag gesê. “Terwyl ‘n
Vyf martel perd dood
Vyf jeugdiges van Macassar, word daarvan beskuldig dat hulle ‘n afgetrede trekperd doodgemartel het. Hulle het na bewering ‘n rytoom van hakiesdraad gemaak en die perd, Bukshi, gery tot hy dood is. Die groep jongmense het hom in die ribbes gesteek om hom aan die beweeg te hou. Bukshi is 50m van sy huis af,
E-pos saai paniek
‘n Opsetlik misleidende e-pos wat beweer dat ‘n mensehandel-sindikaat in Port Elizabeth bedrywig is, is “onverantwoordelik” en mors die tyd van ondersoekbeamptes, het die polisie in die Oos-Kaap gesê. “Die e-pos het beweer dat vroue en kinders in die Port Elizabeth-area ontvoer en dan verkoop word en het paniek gesaai onder inwoners,” het lt. genl.
Ras nie ‘n faktor nie, prof Zinn?
Professor Zinn het ernstige bymotiewe met sy uitsprake in Beeld dat ras nie ‘n faktor by misdaad is nie. Ras is wel betrokke by huisrowe en plaasmoorde. Alle huisrowe en plaasmoorde word deur swartes gepleeg. Witmense is in alle gevalle die slagoffers. Die polisie se forensiese afdeling het self in 1998 ‘n verslag uitgebring wat
Stockholm verwelkom PRAAG
Lees Dan Roodt se verslag oor die PRAAG-afvaardiging se besoek aan Stockholm hier.free gambling gameлобановский александр дочь
Laseropspoorder by vloot gesteel
Die minister van verdediging en militêre veterane, me. Lindiwe Sisulu, het erken dat ‘n laser-opspoorder van die fregat, Amatola, gesteel is. Sy het dit erken in antwoord op ‘n amptelike vraag van Pieter Groenewald van die Vryheidsfront Plus in die Parlement. Die diefstal van die apparaat was reeds aangemeld in Julie 2005, maar ‘n Raad
Amnestie sê SA se menseregte lyk bedroewend
Korrupsie en nepotisme beïnvloed dienslewering in Suid-Afrika, het Amnestie Internasionaal Donderdag gesê . “Korrupsie en nepotisme belemmer die gemeenskap se toegang tot behuising en dienste, lei tot die ineenstorting van munisipale owerhede en tot wydverspreide protes onder geaffekteerde gemeenskappe,” lees ‘n verslag van Amnestie Internasionaal oor menseregte in Suid-Afrika. “Aanhoudende armoede, stygende vlakke van werkloosheid,
Aardverwarming, ‘n feit
палатку купить киевтопкарго развод
Gevangenes moet menslike ontlasting eet
Die minister van korrektiewe dienste, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, het Woensdag aangedring op ‘n volledige verslag nadat drie gevangenes in Boksburg glo menslike ontlasting moes eet. “Minister Mapisa-Nqakula sal verdere stappe neem sodra sy al die inligting rakende die voorval ontvang het,” het Sonwabo Mbananga, haar woordvoerder, gesê. “Die minister is vasberade om die ondersoek te laat
Boer by Klerksdorp aangeval
‘n Boer en sy vrou is Donderdagoggend in hulle huis naby Klerksdorp, Noordwes, wreed aangeval, het paramedici gesê. Die 50-jarige boer is deur een van vier rowers in die been geskiet tydens die voorval, wat omstreeks 07:00 plaasgevind het. Die boer en sy vrou is ernstig beseer toe hulle deur die swart aanvallers aangerand is
