Russiese spioenasienetwerk glo deur FBI ontbloot

Die Amerikaanse federale speurdiens (FBI) het Sondag ‘n aamtal mense in hegtenis geneem, wat glo vir Rusland gespioeneerhet. Die 11 aangeklaagdes het na bewering gepoog om kringe waar Amerikaanse regeringsbeleid bepaal word, binne te dring. Hulle het glo van sowel gesofistikeerde tegnologie asook boodskappe in onsigbare ink gebruik gemaak om inligting oor te dra. Een

Lees verder: Russiese spioenasienetwerk glo deur FBI ontbloot

Sweedse polisiehoof vas vir seksmisdrywe

Die verhoor van ‘n Sweedse polisiehoof wat aangekla is van 23 seksmisdade, wat verkragting en pogings tot kindermolestering insluit, het Dinsdag begin.  Göran Lindberg (64) het in 2006 afgetree. Hy was die polisiehoof vir Swede se vierde grootste stad, Uppsala, en ook die hoof van dié land se polisieskool. Voor sy inhegtenisname in Januarie vanjaar

Lees verder: Sweedse polisiehoof vas vir seksmisdrywe

Toordokter verkrag glo pasiënt

‘n Toordokter van 66 is Dinsdagaand weens verkragting in hegtenis geneem, het die polisie in Johannesburg gesê.  “Hy het glo ‘n 21-jarige vrou tydens ‘n toorsessie verkrag,” het konst. Edwin Ntsheo, polisiewoordvoerder, gesê. “Die vrou het hom genader vir hulp en hy het daarop aangedring dat sy al haar klere uittrek sodat hy haar kan

Lees verder: Toordokter verkrag glo pasiënt

Fifa-hoofkantoor beroof

Fifa se hoofkantore in Johannesburg is beroof, het die nasionale polisiekommisaris, Bheki Cele, Dinsdag bevestig. “Ja, daar was ‘n rooftog, en ons ondersoek nog die saak,” het Cele gesê. Hy het gesê sewe replikas van trofeë is gesteel sowel as twee truie. “Dit blyk asof die misdaad deur mense gepleeg is wat vertroud is met

Lees verder: Fifa-hoofkantoor beroof

Is ‘n Afrikaner Owerheid moontlik?

Na aanleiding van die hewige reaksie op die VAS nuusberig het ek aanvanklik gewonder of daar ooit enigiets van die te stigte AO sal kom. Die onderlinge verskille is dan so groot en oënskynlik onoorbrugbaar. Maar as mens die situasie ontleed, besef jy dat die kern van die saak misgekyk word. Daar bestaan interne verskille

Lees verder: Is ‘n Afrikaner Owerheid moontlik?

Polisie ontken Franse berig oor kinderhandel

Die Suid-Afrikaanse polisie het Maandag ontken dat ongeveer 20 kinders by die Komatipoort-grenspos tussen Suid-Afrika en Mosambiek in kartonhouers gevind is.  “Dit is ‘n leuen. Ek sou die eerste gewees het om van so ‘n iets te weet,” het kapt. Leonard Hlathi, polisiewoordvoerder in Mpumalanga, gesê. Die Franse nuusagentskap, AFP, het vroeër berig dat sowat

Lees verder: Polisie ontken Franse berig oor kinderhandel

Euforie het ‘n prys

Die bedrae wat tot dusver bekend gemaak is oor hoeveel Suid-Afrikaanse staatsdepartemente en staatsinstellings aan die aankoop van kaartjies vir die Wêreldsokkerbeker spandeer het, beloop reeds sowat R60 miljoen. Dit sluit nie die bedrae wat munisipaliteite, soos die R15 miljoen wat Mangaung spandeer het, in nie. Dié skrikwekkende konteks word verder versteur deur die nuus

Lees verder: Euforie het ‘n prys

WB-howe het 64 reeds skuldig bevind

Volgens die nasionale vervolgingsgesag (NVG) is 64 verdagtes reeds skuldig bevind in die spesiale Wêreldbeker-howe oor die afgelope maand. “Daar was sedert 28 Mei ‘n totaal van 142 sake op die hofrol,” het Mthunzi Mhaga, NVG-woordvoerder, Maandag gesê. Sowat 31 sake is van die rol geskraap weens ‘n tekort aan bewyse, terwyl 22 sake uitgestel

Lees verder: WB-howe het 64 reeds skuldig bevind

Federer deur na kwarteindronde

Roger Federer het Maandag met vlieënde vaandels deurgedring tot  Wimbledon se kwarteindronde, terwyl Rafael Nadal hoop dat sy kniebesering hom nie sal verhoed om ook een van die laaste agt te wees nie.  Die twee verdedigende kampioene, Federer en Nadal, het die vierde ronde begin in die hoop dat hulle probleme agter die rug is

Lees verder: Federer deur na kwarteindronde