Die IVP het hulle skok uitgespreek oor die werklike redes agter die regering se besluit om voort te gaan met die omstrede Gautengse e-tolprojek ten spyte van geweldige druk deur die vakbonde en die publiek om die padheffing te skrap. Dit het ‘n week gelede bekend geraak dat die Public Investment Corporation – ‘n belegger
VSA dreig SA met sanksies oor olie
Byna al Suid-Afrika se olie-invoere uit Iran is opgeskort, volgens ‘n berig Donderdag. “[Na my wete], vloei geen Iranse olie na ons land nie,” het adjunk-minister van buitelandse sake Ebrahim Ebrahim aan SABC TV-nuus gesê. “As daar enige is, is dit baie min.” Suid-Afrika, word bespiegel, sou waarskynlik aan die Verenigde State se sanksies onderhewig
Onderwys tans erger as onder apartheid
Suid-Afrika se onderwysstelsel is vandag erger as die “gemorsopvoeding” wat die land onder die apartheidsregering gehad het, het die struggle-heldin Mamphela Ramphele gesê, volgens ‘n berig in The Star. “Wiskundige geletterdheid … wat is dit? Dit is erger as die rekene wat ek onder Bantoe-onderwys geleer het,” is Ramphele aangehaal. Sy het die sesde jaarlikse
Oproer kring uit na Limpopo
Nege mense is in die Thaala-lokasie, sowat 85 km van Groblersdal in Limpopo, in hegtenis geneem, het die polisie Donderdag gesê. “Ons het nege mense in hegtenis geneem vir openbare geweld. Die betoging het laat Woensdagaand begin en het tot in die vroeë oggendure geduur,” het lt.kol. Mohale Ramatseba gesê. Die betogers het glo vensters
Salafiste kan tot aksie oorgaan
Mohammed Merah is dood aan die einde van 32 uur van beleg. Intussen loop die polisie deur onder kritiek omdat hulle nie vroeër ingegryp het om die man te keer vóór die moorde nie aangesien die veiligheidsdiens hom reeds as verdag beskou het. Anti-terreurspesialiste sê hulle vrees dat Merah se optrede die begin van nog
Asiate in VSA neem drasties toe
Asiërs is die vinnigste groeiende rassegroep in die Verenigde State, wat ‘n drastiese instroming vanuit die hele streek oor ‘n dekade lank aandui, het die Amerikaanse Sensusburo Dinsdag gesê. As deel van ‘n voortdurende analise van die data van die 2010-sensus, het die federale agentskap gesê diegene wat hulself geïdentifiseer het as slegs Asiaties, en
Michelle Obama bloos oor De Niro se rassistiese grap
Die akteur Robert de Niro het om verskoning gevra oor ‘n rassistiese grap by ‘n presidensiële geldinsameling wat hy met Michelle Obama gedeel het oor ‘n “wit presidentsvrou” ná die Amerikaanse verkiesing. Die Oscar-bekroonde ster van “The Godfather” en “Raging Bull” sê hy het geen bybedoeling met die opmerking oor die vroue van die Republikeinse
Lees verder: Michelle Obama bloos oor De Niro se rassistiese grap
Franse skieter uitgerook
Die Franse polisie het laat Woensdag ‘n aanval geloods op ‘n woonstel waar die vermeende moordenaar van sewe mense in die naam van Al-Kaida geskuil het, het amptenare gesê. Drie harde ontploffings is gehoor in die suidwestelike stad Toulouse net voor middernag, het ‘n polisie-bron gesê. “Ek bevestig dat die aaval begin het,” het ‘n
Menseregtedag met oproer en stygende verwagtinge gevier
Sewentig mense in Sharpeville is in hegtenis geneem in die suide van Gauteng tydens oproerige protes, het polisie Woensdag gesê. Die Suid-Afrikaanse vlag is ook verbrand tydens die oproer. “Betogers het na bewering by ‘n USave winkel en ‘n Boxer Supermark ingebreek en kruideniersware geplunder,” het adjudant-offisier Aubrey Moopeloa gesê. Hulle sal binnekort in die
Lees verder: Menseregtedag met oproer en stygende verwagtinge gevier
DA-oproep lei tot hoër misdadigheid
Die DA se oproep om protes teen swak dienslewering, is waarskynlik besig om diewe ‘n verskoning te gee om te plunder en om Suid-Afrika toenemend onregeerbaar te maak. Misdadigers was blykbaar die bron van ‘n “satanistiese” gerug by die Lewende Water Kerk in Evaton, suid van Gauteng, het polisie Donderdag gesê. “Terwyl ons besig was
