Die motief agter die grusame moorde van ‘n Oos-Kaapse ouma en haar vier kleinkinders was glo heksery, het die Dispatch Online Vrydag berig. Mduduzi Mzila, senior staatsaanklaer, het Donderdag in die Ngqeleni-landdroshof gesê dat die verdagtes daarvan oortuig was dat die ouma sekere jeugdiges in die gemeenskap wou toor. “Die verdagtes het gesê daar was
Afriforum bekommerd oor militêre opleiding vir ANC-Jeugliga
Die burgerregte-inisiatief AfriForum het die minister van Verdediging, me Lindiwe Sisulu tyd gegun tot 1 September 2010 om vrae te beantwoord oor militêre opleiding vir ANCYL- en YCL-lede wat klaarblyklik binnekort ʼn aanvang by die Vloot se opleidingsbasis in Saldanha in die Wes-Kaap gaan neem. AfriForum is bekommerd dat die beoogde militêre opleiding vir “genomineerdes
Lees verder: Afriforum bekommerd oor militêre opleiding vir ANC-Jeugliga
Rasgedrewe beleid bly by UK
Die visekanselier van die Universiteit van Kaapstad, Max Price, sê hulle sal nog drie jaar lank voortgaan met hul rasgedrewe toelatingsbeleid tot die mediese fakulteit. Hy het op die kampus gepraat tydens ‘n debat oor die universiteitsbeleid. In die stadium moet wit studente minstens 80% vir geletterdheid en wiskunde hê om toelating te kry, terwyl
Plaasmoorde? Niks persoonliks nie.
Hendrik Verwoerd het die grootste opheffingsprojek van stapel gestuur wat Suid-Afrika nog ooit gesien het. –Jan Botha. Verwoerd is dead. Nou die dag laai ek ‘n interessante artikel van die internet af. Dit is die vertroulike “Kissinger Report” uit 1975, wat eers in 1989 deur die Withuis vrygestel is. Die sentrale betoog in hierdie verslag
Probleme soos sprinkaanplae
Soos opeenvolgende sprinkaanplae wat die land verteer. Die profeet Joël het so na die lot van sy land verwys nadat ‘n korrupte samelewing aan die orde van die dag geword het. Vier sprinkaanswerms het op die land toegesak en alles verteer. Die leier van die Christen-Demokratiese Party het ook dié vergelyking gebruik toe hy die
Suid-Afrikaners gestrand in Mosambiek ná voedselonluste
Honderde Suid-Afrikaners is vasgevang in onluste wat Mosambiek tans teister en hulle is gedwing om hul verblyf in die land te verleng. ‘n Hele aantal hotelle in Maputo sukkel om diegene wat gestrand is te akkommodeer. Verskeie mense is dood toe die polisie op onlusmakers losgebrand het wat betoog oor stygende voedsel-, water- en elektrisiteitspryse
Lees verder: Suid-Afrikaners gestrand in Mosambiek ná voedselonluste
Die omskop van ‘n holgevrete Afrikaans
Afrikaans se grootste bedreiging kom van binne, meen prof. Hans du Plessis, direkteur van die ATKV se skryfskool in Potchefstroom. Du Plessis ontken nie die bedreiging vanuit die geledere van die regering en ANC nie, maar meen dit is veel makliker om ‘n boomstomp om te skop wat van binne holgevreet is. Hy gebruik die
Motornywerheidstaking begin
Lede van die Nasionale Unie van Metaalwerkers van Suid-Afrika (Numsa), wat by vulstasies, werkswinkels en motorhandelaars werk, het vandag begin staak, het ‘n vakbondwoordvoerder gesê. “Niks het verander nie. Die staking gaan voort,” het Numsa se woordvoerder Castro Ngobese aan die Suid-Afrikaanse Persassosiasie gesê. Hy het verklaar dit is onmoontlik om te sê hoeveel lede
Stakers se boodskap aan die ANC-elite
Die huidige stakinglus van die NSA se werkerskorps is besig om ‘n crescendo te bereik, en reeds is daar vele teorieë oor die oorsprong en werklike rede vir die staking. Hierdie staking dreig om ‘n ander kleur en karakter te hê, as vorige jare s’n. Augustus en September is tradisioneel stakingstyd, en dus verwag mens
Hamilton wen in ‘n papnat België
Die Britse en voormalige wêreldkampioen Lewis Hamilton het ‘n papnat Spa ingepalm. Sy spanmaat en huidige kampioen Jensen Button het weens ‘n ongeluk met die Duitser Vetel sy kanse om die titel hierdie jaar weer te wen ‘n knou gegee. Fernando Alonso, wat die afgelope paar wedrenne weer na die ou Alonso gelyk het, het
