“President Zuma is duidelik oningelig oor plaasmoorde as hy sê ras speel geen rol in plaasmoorde nie. Navorsing het reeds in 2003 getoon dat ongeveer 2% van plaasmoorde rasgedrewe is. Daar kan egter nie met sekerheid gesê word wat die huidige presiese persentasie is van plaasmoorde wat rasgedrewe is nie, omdat misdadigers nie maklik erken
Burgermeester het nie ‘n saak met dienslewering nie
Die Burgermeester van Madibeng, me Poppy Magongwa, het vanaf 25 April 2012 tot 17 Mei 2012 om die beurt drie duur motors gehuur. Sy het twee 3 liter Jaquar XF V6 Diesels en ‘n 3 liter Audi Q7 TDI Quatro teen n koste van R62 928-13 gehuur terwyl haar motor reg gemaak word nadat dit
Lees verder: Burgermeester het nie ‘n saak met dienslewering nie
Vavi herhaal Zille se kommer oor onderwys
Onderwys en kennis vir arm swart kinders is van swak gehalte. Hulle is steeds vasgevang in ‘n minderwaardige onderwysstelsel met onvoldoende infrastruktuur, het Cosatu se sekretaris-generaal Zwelinzima Vavi gister gesê. Hy het Helen Zille en die DA se bekommernisse oor die dalende gehalte van onderwys herhaal. “Apartheid sal nooit ‘n einde bereik nie en ons
‘Plaasaanvalle nie rasgemotiveerd nie’
Plaasaanvalle moet gesien word binne die konteks van die land se hoë misdaadsyfers, en nie as ras-gemotiveerd nie, het President Jacob Zuma aan Beeld gesê. Baie aanvalle het op die plase van blanke kommersiële boere plaasgevind, en wil voorkom asof dit ras-gemotiveerd is, maar dit is nie die geval nie, het Zuma aan die koerant
Pelgrimsrus gaan transformeer
Sewentien ondernemings in Pelgrimsrus, Mpumalanga is beveel om hul deure teen die einde van die maand te sluit, het ‘n berig Donderdag gelui. The Times het berig dat die provinsiale departement van openbare werke, paaie en vervoer Vrydag uitsettingsbevele aan die ondernemings uitgereik het en hulle 31 dae gegee het om te sluit. Die historiese
VF+-toespraak by Kohesieberaad
Die Kommissie vir die Bevordering en Beskerming van die Regte van Kultuur-, Godsdiens- en Taalgemeenskappe het misluk. Vanaf die Kommissie se aanvang het dit niks gedoen om die regte van minderhede en gemeenskappe te bevorder en te beskerm nie. Indien ons ernstig is oor sosiale kohesie en nasiebou, het die tyd geword om ‘n nuwe
Mulder uitgelag vir sy toespraak oor minderhede
President Jacob Zuma is gevra om ‘n kontinentale beraad oor sosiale kohesie na sy toespraak in Kliptown, Soweto, gister te belê. Die beraad, by Walter Sisulu-plein, wat aangebied is deur die minister van Kuns en Kultuur Paul Mashatile, is bygewoon deur die VF+, DA-leier Helen Zille, Cosatu se sekretaris-generaal, Zwelinzima Vavi, godsdienstige organisasies en gemeenskapsorganisasies.
Lees verder: Mulder uitgelag vir sy toespraak oor minderhede
Spiessaak vandag voor
Die saak van ‘n man wat probeer het om die woord “respect” op ‘n muur van die Goodman-galery in Johannesburg te spuit sal Donderdag in die Hillbrow-landdroshof hervat word. George Moyo se verhoor is in Junie uitgestel. Sy borgtog is verleng met sy laaste verskyning. Hy is op 23 Mei op borgtog van R1 000
Air France-ramp menslike fout
Menslike en tegniese foute het veroorsaak dat die Air France vliegtuig, vlug-447 van Rio de Janairo na Parys, in 2009 neergestort het, het ‘n Franse berig gesê. Altesaam 228 mense is in die ongeluk dood. Die geregtelike verslag, wat aan die families van die slagoffers voorgelê sal word, het tot die slotsom gekom dat foute
Is Apple se patente sy eie?
Die tegnologiemaatskappy, HTC van Taiwan, het in ‘n Londense hof ‘n oorwinning oor Apple van Amerika behaal, in ‘n eis oor ‘n reeks patente-oortredings oor tegnologie wat in draagbare toestelle gebruik word. Londen se Hooggeregshof het beslis dat HTC se toestelle nie inbreuk maak op vier van Apple se patente nie. HTC het ook patente
